Kommentaar
Luisterverhale: "’n Emmer tanne vir ’n hospitaal holbekke" deur Jan Spies, voorgelees deur Tobie Cronjé
Annalize Burger 2024-05-06 Wat is die moontlikheid om hierdie luisterverhale te kan aflaai om dit beskikbaar te stel vir senior burgers wat gesiggestremd is en nie die skakels sal kan volg nie?
Elders gesien: Verander jou status met die toekenning van ’n eredoktorsgraad?
Die driede Boerkint 2024-05-06 Johannes, Johan se Wikipedia artikel dek ook daardie vraag. Dis maar gewoon 'n geval dat die mensdom nie aldag by reëls hou nie. Die politici is ook veronderstel om die hele begroting op noodsaaklike dienste te spandeer, maar dit gebeur ook nie. Reëls i
Graad 5: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, tweede kwartaal (3 afdelings)
Simone 2024-05-06 Baie dankie, LitNet
Graad 10: Wiskunde – voorbereiding vir die Junie-eksamen
Naomi Meyer 2024-05-06 Goeiedag! Dankie vir die navraag. Ons vraestelle is beskikbaar in Afrikaans, maar daar is hersieningsmateriaal van die meeste vakke beskikbaar, ingedeel volgens graad. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-t
Elders gesien: Verander jou status met die toekenning van ’n eredoktorsgraad?
Johannes Froneman 2024-05-06 Alles waar, maar hoe gemaak met doktor Anton Rupert? Hy het na my wete "net" 'n MSc gehad en daarna 'n eregraad gekry. Trouens, meer as een. Die res van sy lewe is hy so aangespreek en niemand het dit bevraagteken nie. Sal ons dan nou wenkbroue lig vir Ir
Mission of malice by Erika Bornman: A reader impression
Dr Elfrieda Fleischmann 2024-05-06 Delve into the story behind the attack on the KwaSizabantu mission in "A Journey to the Truth: The Case of KwaSizabantu Mission," which unveils the conspiracy and the red flags in unethical journalism about this case. It is available as a kindle on Amazon
Afrikaner, wie is jy?
Veld Skrywer 2024-05-06 Wel, wel, is dit nie net 'n heerlike oulike stukkie van ons geagte skrywer nie? Hoe bekoorlik van hom om poëties te besin oor die kommer oor Afrikanerdom, terwyl hy skynbaar gelukkig onbewus is van die seismiese verskuiwings wat plaasgevind het in die ko
Graad 5: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, tweede kwartaal (3 afdelings)
Silvia Tolken 2024-05-05 Ongelooflik dankie vir die hulp
Luisterverhale: "’n Emmer tanne vir ’n hospitaal holbekke" deur Jan Spies, voorgelees deur Tobie Cronjé
Hannie van Wyk 2024-05-05 Ek wil baie graag na Luisterverhale luister.
Elders gesien: Verander jou status met die toekenning van ’n eredoktorsgraad?
Fanie Snyman 2024-05-05 Ek gaan akkoord met die kollegas se opmerkings hier bo. Net ter verdere opklaring: in baie gevalle word ‘n ere-doktorsgraad toegeken aan persone wat alreeds ‘n PhD-proefskrif suksesvol voltooi het en wat uitnemend presteer het op akademiese gebied.
Verkiesing 2024: Waar pas die VF Plus in die prentjie?
Barend van der Merwe 2024-05-05 Die groot Boerkaner-vraagstuk: DA of VF Plus? Albei is ewe erg. Ek sal seker nie VF plus kan stem nie. Want ek is nie 'n Christen nie. Maar julle party het goeie eienskappe. Daar is ook mooi dinge aan die konserwatiewe visie. My pa was 'n ondersteuner van
Bou ’n Springbokspan in elke gemeenskap dwarsoor Suid-Afrika! So maak ons hoop!
Sarie 2024-05-05 Christo, Sarie is die naam en nie Santie nie. Dis beter om na die kultuuronderskeid te verwys as ras. Kultuur word in ‘n sekere gemeenskap gevorm wat ‘n groep se karakter en vaardighede vorm , terwyl jy nie ras kan beheer nie. Soos jy nie verwysings o
Graad 5: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, tweede kwartaal (3 afdelings)
Jessica van Niekerk 2024-05-05 Dankie, LitNet.
was gewees
Marna Bester 2024-05-05 My ma is op 24 Maart 2024 oorlede, sy was 74. Kanker gehad, 8 maande siek gewees. Ek was by haar week voor sy oorlede is. Sommer oor baie ditjies en datjies gesels, onder andere het sy genoem (3 keer) dat hulle as kinders 'n sêding/gediggie gehad het oor
Joernaal deur Clinton V du Plessis: ’n resensie
Selwyn Milborrow 2024-05-04 Dewald, jou resensies is altyd sober en tot die punt. Baie insiggewende resensie hierdie! Dankie hiervoor!
Elders gesien: Verander jou status met die toekenning van ’n eredoktorsgraad?
Theo Neethling 2024-05-04 lnderdaad Joan Hambidge. Goed saamgevat. Dit is ook veronderstel om so te werk. Universiteite moet dit miskien beter of opnuut kommunikeer.
Elders gesien: Verander jou status met die toekenning van ’n eredoktorsgraad?
Joan Hambidge 2024-05-04 Dis 'n ere-titel, dws simbolies. Dit word gebruik in korrespondensie of by amptelike universiteitsgeleenthede. Die titel Dr is alleen vir iemand wat 'n doktorale studie voltooi het. Dis hoe ek dit verstaan.
Persverklaring | Unieke klavieraand in Endler: ’n onderhoud met Gerhard Joubert en Brathew van Schalkwyk
Emmerentia Groenewald 2024-05-04 Lisa het vir my die onderhoud aangestuur. Ken Gerhard al van sy hoërskooldae en sy deelname aan die Kaapse Afrikaanse Eisteddfod. Nou is hy 'n konsertpianis van formaat! Ook aan die jong jazzpianis: baie sterkte! 🎹🎹🎼🎼🎶🎵❤❤❤
Graad 10: Wiskunde – voorbereiding vir die Junie-eksamen
William Baadjies 2024-05-04 Goeiemiddag. Word die ander vakke behalwe Afrikaans ook in die program uitgestel?
Breyten Breytenbach se vroeë en tronkpoësie: ’n vergelykende stilistiese ondersoek
Waldemar Gouws 2024-05-04 Ek kan dit nie verhelp om te wonder nie, na die lees van hierdie indrukwekkende artikel, of veral die eksterne eksaminator moontlik met 'n silikon-oog gebore moet wees!
The dangers of the two-state solution
Jessiica 2024-05-04 Unfortunately, read together, your statements "My reservations have nothing to do with whether I support this or that party in the Israel-Palestine conflict." and "...while moral aspirations are all well and good, the realist in me is deeply concerned ab
Luisterverhale: "Die honger knaag nog" deur Barrie Hough, voorgelees deur Tobie Cronjé
Christo Snyman 2024-05-04 Baie dankie, Tobie. 'n Pragtige voorlesing.
Kan Afrikaanse resensente wel ’n volledig eerlike taksering van hul besprekings verduur?
Anne-Marie Mischke 2024-05-03 Ek het voorbehoude gehad by die lees van die nuwe Crito se eerste aflewering, weens die lang relaas oor boekfeeste, maar na hierdie aflewering is ek 'n geesdriftige leser. Dis wat ons soek, intelligente, en waar nodig genadeloos skerp, besprekings. Kort,
Elders gesien: Verander jou status met die toekenning van ’n eredoktorsgraad?
Die driede Boerkint 2024-05-03 Dit is net beperk tot korrespondensie met die bepaalde organisasie. Soos ek dit verstaan.
Kan Afrikaanse resensente wel ’n volledig eerlike taksering van hul besprekings verduur?
Jean de Beer 2024-05-03 Crito, het ek en jy dieselfde resensie van Barnard-Naudé se boek gelees? Jy skryf: “Cochrane reageer nie met sigbare geesdrif nie”, maar Cochrane skryf duidelik dat die boek een van die poësie-hoogtepunte van 2024 is en dat dít die geval is “sond
Elders gesien: Verander jou status met die toekenning van ’n eredoktorsgraad?
Johan Buitendag 2024-05-03 Interessante vraag, maar tog nie gekompliseerd nie. In die laureati se CVs word dit ook onder toekennings gelys en nie kwalifikasies behaal nie. Kyk hiervoor Wikipedia https://en.wikipedia.org/wiki/Honorary_degree en volg spesifiek voetnotas 4 en 5 na.
Mites, foppery en feite: Hoekom verwerp mense waarhede?
Aurora 2024-05-03 Op 3Body Problem praat hulle van "breaking Science". Weereens kry Wetenskapsfiksie dit reg om die 'n aardse denkprobleem in die kollig te plaas sonder om name te noem. Hehehe! Fundamentalisme was nog altyd daar: Dit kry net nou meer lugtyd, die dat 'n me
Mites, foppery en feite: Hoekom verwerp mense waarhede?
Charly Nel 2024-05-03 Fantasties, Elsabe, en dankie. Oor hierdie dinge moet sinvol gepraat word. Dit is belangrik.
Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda
Naomi Meyer 2024-05-03 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol deur die indeksblad om te sien wat besk
The dangers of the two-state solution
Theo du Plessis 2024-05-03 'n Netjiese analise, Eben. Ek is egter onseker oor hoe dit ons help met wat vorentoe moet gebeur.
Kan Afrikaanse resensente wel ’n volledig eerlike taksering van hul besprekings verduur?
Chris Marnewick SC 2024-05-02 Ek stem saam, met respek, Trisa. Hoe lyk dit Crito? Gee vir ons iets soos: "Die eerste 5 beginsels van 'n goeie boek-resensie."
The dangers of the two-state solution
Chris Marnewick SC 2024-05-02 Well, then, how about asking, "If the two-state solution is NOT implemented, what will happen then?" A unitary state, covering the land "from the river to the sea"? Equal rights to all, with a possible Palestinian majority? A continuation of the dis
Bou ’n Springbokspan in elke gemeenskap dwarsoor Suid-Afrika! So maak ons hoop!
Dirk Rigter 2024-05-02 Ja nee, Sarie en Hanno, Felix Jones die meesterstrateeg agter die Springbokke is so Iers soos Guiness! En Mwzandile Stick sal hardop aan die lag gaan as jy hom 'n Afrikaner noem. En hoekom Afrikaners aan die hoof van elke dorp in SA? Ai tog... Hanno
Luisterverhale: “’n Man kom tuis” deur Chris Barnard, voorgelees deur Marcel van Heerden
Lydia Bruin 2024-05-02 Nou weet ek wat my Afrikaans-leerders môre in die klas gaan geniet! Mag hulle ook die "mooi" raakluister!
Pasverskyn: Portchie: Van Tweeling tot Trafalgar Square – ’n memoir
Nico 2024-05-02 Dit is beslis 'n boek wat jy nie kan neersit nie - inspirerend, motiverend en meesleurend. Portchie deel 'n eerlike terugskouing op 'n kleurvolle lewe in lekkerlees Afrikaans. Die boek word sterk aanbeveel vir alle lesers - ek glo dat diegene onder on
Luisterverhale: "’n Emmer tanne vir ’n hospitaal holbekke" deur Jan Spies, voorgelees deur Tobie Cronjé
Lydia Bruin 2024-05-02 Met my prentjiebrein het ek lekker gekyk na al die papbekke. Wens hierdie kon opgevoer word! 'n Meesterwerk!
Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda
Roelien Dreyer 2024-05-02 Goeiemiddag. Ek is 'n tuismamma wat ekstra SW-vraestelle en -memorandums vir my graad 6- en 9-leerders soek. Ek sal dit baie waardeer as ek kwartaal 1 tot 4 kan kry vir albei leerders. Ek het reeds Novembermaand se vraestel en memo afgelaai vir graad 6.
