Kommentaar

Die Derde Afrikaner – ’n reaksie op die "Afrikaner Verklaring"

Hanno Visagie 2024-04-24 "Dit kan gebeur dat Afrikaners en bruin mense toenemend na mekaar groei en later ononderskeibaar sal word." - Nee. Meeste Afrikaners wil onderskeibaar van hoofsaaklik Noord-Wes-Europese afkoms bly en nie polities korrek verbaster nie.

God sê vir my

Rika Sennett-Borthwick 2024-04-24 Pragtig, Sus!

Oor die "Afrikaner-deklarasie": Ons hou van partytjies

Snotjan 2024-04-24 Fanie, die verklaring in Rapport verskil van die 'volledige' verklaring. Ek vermoed jy het net die een in Rapport gelees, wat 'n verkorte weergawe is. Lees gerus die volledige verklaring by die volgende skakel: https://www.litnet.co.za/wp-content/upload

Die Derde Afrikaner – ’n reaksie op die "Afrikaner Verklaring"

Martin Lombaard 2024-04-24 Middag Wynand, Logiese redenasie! Ek hou veral van die - "As die eerste Afrikaner dié van die Boererepublieke was, en die Tweede Afrikaner dié van die Republiek van Suid-Afrika, dan is die Derde Afrikaner besig om sigself te konstitueer. Dit is ei

Ons is nie almal so nie – ’n reaksie op die sogenaamde "Afrikaner Verklaring"

Theo 2024-04-24 Ek is met jou Izak. Ek ag myself beslis nie deel van hierdie "Verklaring" nie.

Ons is nie almal so nie – ’n reaksie op die sogenaamde "Afrikaner Verklaring"

Tielman Kotzé 2024-04-24 Baie dankie, Izak. Ek gaan akkoord met die sentimente verwoord in hierdie artikel. Dit is erg aanmatigend van hierdie indiwidue om my Afrikaansheid sonder meer by hul verklaring te wil insluit sonder om my opinie hieroor te bevestig. Ek sien my ni

Ons is nie almal so nie – ’n reaksie op die sogenaamde "Afrikaner Verklaring"

Snotjan 2024-04-24 Is net jammer Shakespeare was ongelukkig nog vasgevang binne die uitgediende binêre paradigma van genderonderskeid. Vandag weet ons van beter.

Ons is nie almal so nie – ’n reaksie op die sogenaamde "Afrikaner Verklaring"

Snotjan 2024-04-24 Dit is soos Henning daar, sê Martin. Die antwoord is baie eenvoudig. Die mens is mos maar altyd op 'n spektrum. Die gesaghebbende Wikipedia verskaf byvoorbeeld die volgende definisie (soos gevind kan word by Wikipedia, Afrikaners): "Die Afrikaners is

Ons is nie almal so nie – ’n reaksie op die sogenaamde "Afrikaner Verklaring"

Henning 2024-04-24 U vraag: Wat is die bosveld nou eintlik? is maklik om te antwoord. Daar is bos en daar is veld en plek-plek die afwesigheid van oseaan. Tog is daar water, en die see weet hy is elke druppel water en elke druppel water weet ek is die see. Dit is teen hierd

CJ Langenhoven (1873–1932)

Rina Basson 2024-04-24 Fantasties! baie dankie hiervoor! Ek is ook n gebore Langenhoven en baie trots daarop!

Ons is nie almal so nie – ’n reaksie op die sogenaamde "Afrikaner Verklaring"

Martin Lombaard 2024-04-24 Goeie more Izak, Fanie, Sakkie en al die ander wat 'n mening gedeel het, Magtig, wat 'n kakofonie van menings. Kon 'n mens iets anders verwag? Miskien kan ek die saak so effe verder aanroer. Die "Verklaring" gee 'n standpunt en julle volg elkeen met 'n

Persverklaring: Die Afrikaner Verklaring

Gene 2024-04-24 Gaan lees wat Jopie Fourie homself in sy laaste skrywe genoem het. Afrikaner. Basta met julle wat ons nog verder wil verdeel, dis alogies en help niemand nie.

Ons is nie almal so nie – ’n reaksie op die sogenaamde "Afrikaner Verklaring"

Sonelle 2024-04-23 Hul praat beslis ook nie namens my nie.

Ons is nie almal so nie – ’n reaksie op die sogenaamde "Afrikaner Verklaring"

Henning 2024-04-23 Vanwaar die heftige reaksie, Stellenbosse nonkonfirmis? Los tog die mense in vrede dat hulle ‘n nuwe normaal kan skep. Hoe lank wonder ek nie al wat “normaal” is nie. Dalk net, met die genade van bo, beleef ek só iets. Nou kom krap jy in my slaai.

Graad 8: Afrikaans Huistaal, vraestelle 1, 2 en 3

Bonita 2024-04-23 Stuur vir my vraestelle vir graad 4 in Afrikaans en Engels.

Ons is nie almal so nie – ’n reaksie op die sogenaamde "Afrikaner Verklaring"

Izak (Sakkie) Spangenberg 2024-04-23 Die Voortrekkermonument se simboliese aansien het sedert die bewindsoorname in 1994 geweldig toegeneem. Die bywoningsgetalle van die Versoeningsdagviering op 16 Desember 2023 was glo van die grootste tot hede. Deesdae het dit werklik die Afrikaner se Groo

Oor die "Afrikaner-deklarasie": Ons hou van partytjies

Marinus Schoeman 2024-04-23 Nee wat Fanie, wanneer is daar nou eintlik 'n regte tyd? Jy en ander soos jy is welkom om op julle syspoor te vertoef en julle besig te hou met julle negatiewe vlieë afvangery.

Graad 9: Wiskunde-oefenvraestel en memo – volledige jaar se werk

Naomi Meyer 2024-04-23 Hallo! Hier is vraestelle wat jou kan help voorberei. Hier is vraestelle wat vir jou iets kan beteken - hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet bymekaar is, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle

Graad 9: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, tweede kwartaal

Naomi Meyer 2024-04-23 Hallo! Ons is bly dat die vraestelle jou help. Hier is nog vraestelle wat vir jou iets kan beteken - hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet bymekaar is, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/.

Ons is nie almal so nie – ’n reaksie op die sogenaamde "Afrikaner Verklaring"

Hanno Visagie 2024-04-23 Die skeptisisme bo word grotendeels vervolgens beantwoord. Luister gerus na Flip Buys vir 20 minute vanaf minuut 42:20 tot uur 1:03:35 - https://www.youtube.com/watch?v=zrQDbYr63Mw

Ons is nie almal so nie – ’n reaksie op die sogenaamde "Afrikaner Verklaring"

Barend Boerkint (dolerend) 2024-04-23 "My standpunt het nou helder geword: Los die groepdenke of groepsidentiteit. Bewerk die klein erfie wat jou toebedeel is, en alles sal daarmee saamkom." - Elsa Joubert, Spertyd, bl. 128 (Tafelberg, 2017). Ja, wat 'n vreemde, vreemde verklaring. Mens nee

Persverklaring: Die Afrikaner Verklaring

Pieter Fourie 2024-04-22 Nee dankie. Ek is deel van die meerderheid. Suid-Afrikaner eerder as Afrikaner -- veral met hiérdie teruggryp na taal- en rasnasionalismes, newwermaaind die volkstaatreukie...

Oor die "Afrikaner-deklarasie": Ons hou van partytjies

Pieter Fourie 2024-04-22 In die kol, Fanie. Die klippies-en-coke is verruil vir Chardonnay, maar die boodskap van hierdie "verklaring" is anachronisties en oorbekend -- van taalnasionalisme tot ras tot grond.

Persverklaring: Die Afrikaner Verklaring

Albert Joubert 2024-04-22 Goeie naand, ek het op Maroela se vraag oor die Afrikaner-verklaring gesê dat ek nie gemaklik is om myself 'n afrikaner te noem nie. Volgens my is daar 'n verskil tussen 'n Afrikaner en 'n Boer. 'n Afrikaner is 'n liberalis soos die sogenaamde Stellenbos

Soos kaal geëete sopbene? ’n Repliek op Jason Lloyd

Boerkint (dolerend) 2024-04-22 Tjaaa Schalk. Ja ons Boerkies was natuurlik meesterlik strategies in elke opsig en het nie eintlik enige foute gemaak nie. Ons kon die Engelse ook eintlik maklik gewen het. As ons maar het harder gebid het en nie so baie joiners in ons midde gehad het nie

Oor die "Afrikaner-deklarasie": Ons hou van partytjies

Chris Swanepoel 2024-04-22 Skote Petoors, Fanie. Dag ons is lankal hier verby. Kanne man dan nie?

Kaalvoet oor die highway

Selwyn Milborrow 2024-04-22 'n Lekker lees!

Graad 9: Wiskunde-oefenvraestel en memo – volledige jaar se werk

ruan booysen 2024-04-22 Ek wil graag goed vaar in wiskunde - graad 9.

Wêreldtrekklavierdag: ’n onderhoud met Leon Albert Oosthuizen

Ina du Plessis 2024-04-22 Goeiedag! Ek wil my trekklavier, nog in baie goeie toestand, verkoop. Wie kan ek kontak in dié verband?

Stilsteen

Helen Heyns 2024-04-22 Roerend mooi, Celeste!

Wiskunde met LitNet: graad 11 — trigonometrie

Naomi Meyer 2024-04-22 Ons is baie bly dat jy ons vraestelle nuttig kan gebruik! Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om

Die bevordering van gendergelykheid onder kinders: ’n onderhoud met Elma de Vries

Marietjie Warrington 2024-04-21 'n Uitstekende relaas en 'n moetlees vir elke ouer, kerk en veroordelende mens. Baie dankie hiervoor.

Woordeboek van die Afrikaanse Taal: Tienjaarplan vir die voltooiing van die WAT

Riekie lubbe 2024-04-21 Ek het WAT tot by no. 12. Is die res van die boeke beskikbaar en wat is die prys?

Stilsteen

Celesté 2024-04-21 Baie dankie vir die plasing, LitNet, en die kommentaar van die lesers. Dit word waardeer.

Wiskunde met LitNet: graad 11 — trigonometrie

Percy 2024-04-20 Hierdie webtuiste is een van die bestes om eenvoudige vraestelle te vind.

Die krag van eilande van hoop in Suid-Afrika

JAN VAN STADEN. 2024-04-20 Ons kan nie meer kyk na ’n regering nie. Ons moet daarwerklike inspring om as gemeenskappe SA van chaos te red.

Wat ons van fok weet (en nie weet nie)

Hetta du toit 2024-04-19 Ek het n paar jaar by iemand 'n stuk ontvang wat ek ongelukkig tydens 2 verhuisings verlê het. Die stuk het my veral geraak omdat ek op daardie tydstip Afrikaans gegee het tydens my loopbaan as onderwyser. Die kinders kon heerlik met hulle oog op die stu
Top