Kommentaar

Reën vir Stofvlei: ’n onderhoud met Katherine Graham

Niek Joubert 2024-04-16 So jammer dat die skrywer, met sulke trotse Afrikaanse wortels, haar nie as Afrikaans beskou nie. Sy kon ten minste die vrae in Afrikaans beantwoord het. Ek luister soms na die voorlesing op RSG en ek vind dit 'n uitstekende verhaal. Noudat ek weet dat di

Op soek na 'n halwe sprokie

Llinda Van Dyk 2024-04-16 Dit was goed vir my om die verhaal te lees. Dit het my vasgehou tot by die laaste woord.

Luisterverhale: "Drie kaalkoppe eet tesame" deur Jan Rabie, voorgelees deur Tobie Cronjé

Karen Varnard 2024-04-16 Die verhaal het my so aangegryp dat ek dit in 'n toneelstuk met my skooltoneelgroep opgevoer het. Dit was 'n besondere ervaring vir my en my groep. Die bundel betower nog steeds na al die jare.

Luisterverhale: "Drie kaalkoppe eet tesame" deur Jan Rabie, voorgelees deur Tobie Cronjé

Hannes 2024-04-15 Wat my nou skielik na al die jare opval, is die rol van die lang skraal swygsame kelner. Wie wil 'n mening waag?

’n Huldeblyk ter ere van Elmarie Costandius se transformasiewerk by die Universiteit Stellenbosch

Enver Momberg 2024-04-15 Prof Costandius het 'n mooi bydrae tot haar universiteit gemaak. Sy word gemis. Dankie vir hierdie huldeblyk.

LitNet wag op jou lesersindruk!

MARIANNE FERREIRA 2024-04-15 Ek soek dringend na die resensie van Anschen Conradie oor die boek "Die Oseaan Tussenin" deur Jeanette Stals. Kan u help, asseblief?

Oordele

Johan van der Merwe 2024-04-15 Baie mooi uitgebeeld, daardie dieper seer,verlang en berusting wat mens as kind het, om net te doen wat gedoen moet word, dan die terugkyk wat altyd seer is. Mooi, Marius, jy doen dit weer.

’n Huldeblyk ter ere van Elmarie Costandius se transformasiewerk by die Universiteit Stellenbosch

Anton Visagie 2024-04-15 Prof Costandius se lewe vertel van die moontlikhede opgesluit in die doelbewuste meemaking en samesyn oor grense heen. Mag sy sag rus.

"But don’t you have a lady?"

Arno Jansen van Vuuren 2024-04-15 Ek kan nie méér saamstem nie!

Om feesloos te lewe

Henning 2024-04-15 Die Jirre se weë is duister en sowaar as vet bevind ek en een ander ons in die KKNK-distrik tydens die feestelikheid (deur die loop van ʼn doodgewone week) en nóg toevalliger is daar selfs ʼn stukkie teater genannt ‘Die Van Vuurens vat vlam”. Dit wa

Will South Africa also plead Taiwan’s cause? I doubt it, and here’s why

George Redelinghuys 2024-04-15 South Africa in championing the cause of the oppressed and marginalized has apparently taken over the role of Sweden in the 60 ´s, when this country did exactly that during the premiership of Olav Palme and his Social Democrats. It is greatly refreshing

Pasverskyn: Anton Rupert. Die lewe van ’n sakelegende deur Ebbe Dommisse

Salomi Louw 2024-04-15 Ek het hierdie biografie onlangs gelees en was erg beïndruk met Rupert se moraliteit, werkywer, kulturele ingesteldheid - en al sy begaafdhede wat hy in sy werksomstandighede en gesinslewe ingespan het. Net daarna tydens 'n besoek aan die Boland het ek s

Luisterverhale: "Drie kaalkoppe eet tesame" deur Jan Rabie, voorgelees deur Tobie Cronjé

HENRY MYLNE 2024-04-15 n Suiwer skepping van Jan Rabie se treffer-kortvehaal. Tobie se stem vergesel die woorde tot die perfekte absurditeit ingeweef in Rabie se fyn kommentaar.

Luisterverhale: "Drie kaalkoppe eet tesame" deur Jan Rabie, voorgelees deur Tobie Cronjé

Mientie Kroukamp 2024-04-15 ...en soveel kyk swygsaam toe en stap weg

Graad 4: Wiskundevraestel en memo, tweede kwartaal

Naomi Meyer 2024-04-15 Goeiedag en dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels

Om feesloos te lewe

Suurknol 2024-04-15 Oppas Crito. Jou gal gaan na jou kop. Dis werklik moeilik om aan 'n meer ontoepaslike geleentheid te dink om die woord "negering" te gebruik.

Graad 4: Wiskundevraestel en memo, tweede kwartaal

Clementine Swartbooi 2024-04-14 Ek sit met 'n graad 4 wat sukkel ... Met wiskunde en ook met ander vakke ... Wil graag help, asb.

Waar is die pret in Pretoria? Die plek het sy siel verloor.

Kaylen 2024-04-14 Goeie Middag, ek besef hierdie artikel is in 2011 gepubliseer en die kans dat ek terugvoer gaan ontvang is redelik skaars, ek is tans n student by die Universiteit van Pretoria en ons Verbruikersstudie departement is gevra om n projek oor Sunnyside te doe

Spesies van die oorsprong: ’n fenomenologiese siening van geselekteerde evolusieteorie-konsepte

Marius 2024-04-14 Sekere aanhangers van die evolusieteorie is wel atiëste, dit is hul eie siening en is nie deel van die evolusionêre teorie nie. Die evolusieteorie ontken nêrens die bestaan van God nie, maar gee die prosesse, wat deur die milenia plaasgevind het, weer.

Luisterverhale: “’n Man kom tuis” deur Chris Barnard, voorgelees deur Marcel van Heerden

Annelize Slabbert 2024-04-14 Toe ek hierdie eenvoudige, roerende storie na soveel dekades hoor, was dit of Chris self, pyp in die hand, aan die woord is.

"But don’t you have a lady?"

Marika Swanepoel 2024-04-14 Baie waar!

Die effek van marginaal- en hibriedwees op die bruin politieke landskap

Avril Harding 2024-04-14 Jason Lloyd skryf sonder begrip. Sy skrywe is 'n gruwelike mistasting van die konteks van bruinmense se historiese oorsprong.

Graad 4: Wiskundevraestel en memo, tweede kwartaal

Esther Steenekamp 2024-04-13 Baie dankie. Elke bietjie help om dit vir die gr 4's makliker te maak.

Press release: Cape Town Opera presents SHORTS: A festival of pocket operas at the Artscape Theatre from 11 to 21 April 2024

Elizabeth Schoombie 2024-04-12 Die artikel verwys nie een keer na Schalk Schoombie wat die opera gekonseptualiseer het nie. Hy het die oorspronklike libretto daarvoor geskryf en self gesoek na 'n tweede komponis, nadat die eerste een wat betrokke was, kop uitgetrek het. Dis SCHALK SCHO

Om feesloos te lewe

Karen de Wet 2024-04-12 Re "Nou is dit juis uit daardie geledere van akademici wat Stiltes en stemme kom. Die mense wat hy so maklik verguis het, juig hom nou gesamentlik toe." hierbo. Niks nuut onder die son of in die lettere nie? 'n Ou tweespalt? Vergelyk 'n resensent uit 20

Angel in scrubs

Miche 2024-04-12 You are truly talented, Loretta. This is what I call perfection.

Luisterverhale: "Drie kaalkoppe eet tesame" deur Jan Rabie, voorgelees deur Tobie Cronjé

Nico M Ferreira 2024-04-11 Ag nee, Rensie ou dier, waar val jy nou uit? Hierdie word deur die "kundiges" as Rabie (die vader van die Sestigers) se mees bekende/beroemde/berugte kortverhaal beskou. Soms absurd-surrealisties, soms filosofies, soms polities. Duidelik tydloos, want on

Die effek van marginaal- en hibriedwees op die bruin politieke landskap

Timo Gonnēma 2024-04-11 There has never been a "coloured" leader like Allan Hendrickse. Even Pieter Marais, Allan Boesak and the likes are not like him. Only there for self gain? They sold us out to the white colonizers and black neo-colonisers.

Spesies van die oorsprong: ’n fenomenologiese siening van geselekteerde evolusieteorie-konsepte

Stef Papendorf 2024-04-11 Retro-virusse wat miljoene jaar bestaan sit ingebou op ons DNA op presies dieselfde plekke as in ander diere en die patroon kom voor tot by organismes wat tot 100 miljoen jaar gelede geleef het. Daar was dus 'n lewende werweldier langer as dit gelede wat

Graad 5: Wiskundevraestel en memo, tweede kwartaal

Lorraine de Klerk 2024-04-11 Dankie!

Graad 5: Wiskundevraestel en memo, tweede kwartaal

Lorraine de Klerk 2024-04-11 Baie dankie vir die wonderlike hulp!

In my vel deur Azille Coetzee: ’n skrywer wat haarself blootlê sodat ons onsself kan sien

Arno Crous 2024-04-11 Ek is verbaas daar is so min kommentaar op die boek en resensie. Ek het beide geniet en die boek het my hierheen gelei. Met wie bespreek jy die boek wat jy neersit? Ek was nogal verbaas oor hoe onvoorwaardelik die skrywer "wit skuld" op haarself neem en w

Oordele

Johan van der Merwe 2024-04-11 Baie mooi Marius, so sluit ons hekke toe, ander gaan weer oop, hoop kom soms padlangs.

Uit die argief: Agaat deur Marlene van Niekerk

Annelien Jones 2024-04-11 Die beste boek in enige taal wat ek tot dusver gelees het.

Geografie-hersieningsvraestelle: Februarie/Maart 2012

Naomi Meyer 2024-04-11 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat be
Top