Johan van der Merwe2024-04-05Dit is waar niemand weet nie, tog is daar maar mense wat raai, mense wat wens en die Bybel, ek glo egter wat ek in die Bybel lees en maak gevolgtrekkings wat ek voel gepas is.
Zelda Prinsloo2024-04-05Môre se sonopkoms, gister se somersdag. Winter kruip nader, die maan my kombers. Die tik - tak, tik - tak van sekonde wysers...hou aan herinner! Spoor bewyse daar...tog bly dit ongevind? Liefde hou aan groei, stemme van sement bly echo... Weggesleep die
Jaco Coetsee2024-04-04Jou "... so ook ..." gelees en beleef as 'n ragfyn spinneweb, vroeg in die oggend met spatsels blink doudruppels wat daarin verweef is en saggies tril in 'n stil nanagwindjie. Die takkies waaraan dit geheg is die voorgebeure wat met die draadjies van die
Kate2024-04-04An amazing piece of art, really appreciate how Zubayr handles the topic of mental illness and sexual abuse. The cast did a phenomenal job at playing these characters who are in the real world but are not able to voice their struggles. Truly a great watch
Henk van Rinsum2024-04-04Ik heb met veel instemming dit in memoriam gelezen. Ikzelf ben jaren geleden in het archief gekomen om materiaal over de ere-doctoraten van Stellenbosch te verzamelen. Hans was zeer geïnteresseerd in dit werk en hielp mij waar mogelijk. Ook toen hij niet
Naomi Meyer2024-04-04Hallo. Dankie vir jou navraag! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is
Naomi Meyer2024-04-04Hallo. Dankie vir jou navraag! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is
Naomi Meyer2024-04-04Hallo, dankie vir die navraag. Jy is op die regte plek om gratis dramatekste op te spoor, maar sal jy asseblief self deur die lys van tekste blaai om te kyk watter stukke geskik sal wees vir jou kind? Sommige van hierdie dramas is bedoel vir volwassenes,
Elana Bregin2024-04-03My thoughts on Imraan Covadia's review of Darlings of Durban:
Unnecessarily harsh. Reviews like this, whether intended or not, come across as pulling the moral high ground card rather than offering anything constructive. Novel-writing in South Africa is
Mientie Kroukamp2024-04-03Ek ken niemand of weet van niemand wat al bevestig het dat daar 'n ander of eerste of tweede lewe is nie. Die leef van lewe tussen 'n geboorte- en sterfdatum is wat ons ken… met 'n honger soeke om die misterie van lewe te weet en te ervaar.
Mientie Kroukamp2024-04-03Ek erken die ervaring, aanmoediging en rigting wysing soos weergegee in die skrywe. Vir die meeste mense in ons land wat in uitsiglose armoede oorleef, maak dit egter nie sin nie.
Johan van der Merwe2024-04-03Hierdie is 'n ongelooflike diep en raak skrif, ek voel hom aan my eie bas ook, moet nooit ophou nie Marius, jy is 'n ster wat ver verskiet my broer.
Fatima2024-04-03I think this reviewer missed the whole point of the book. It's a novel about sisterhood, family, friendship and love. It has nothing to do with the ANC and their lives - I don't see what this review is trying to accomplish?
clarissa2024-04-03Hi! Hoop dat dit gaan goed met julle. Ek wil net asb 'n paar toetsies kry vir my graad 5, as dit moontlik is. Baie dankie, waardeer opreg.
Snotjan2024-04-03Onlangs Sindiwe Magona se nuutste boek gelees. Een van die essays handel oor haar boek "When the village sleeps". Die titel sinspeel op die uitdrukking: It takes a village to raise a child. Die boek is geskryf nadat Magona in die koerant gelees het van 'n
Ina2024-04-03Dit is nou 2024. Ek weet as ons saamstaan soos die ruspe nasie kan ons een dorpie red. Om 'n woonplek leefbaar te maak en stelselmatig weer kafee en 'n slaghuis sal ons mekaar ondersteun soos in 1880. Ons moet net gemaksug afskud. As iemand soos ek voel k
Boerkint (dolerend)2024-04-02Die idee dat Afrikaans gekaap was deur Afrikanernasionaliste is 'n feit. Ek weet egter glad nie wat dit met die saak te doen het nie. Ons almal weet dit het gebeur. Die oplossing is beslis nie om mense te wil ontneem van die geleentheid om hulleself optim
Naomi Meyer2024-04-02Hallo! Dankie vir die navraag. LitNet bied heelwat gratis oefenvraestelle wat leerders vir hersiening kan gebruik. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai gerus daardeur om te sien
Naomi Meyer2024-04-02Goeiedag en dankie vir jou navraag. Jou pa kan gerus sy drie beste gedigte as voorlegging stuur na ons nuwe skryfwerk-afdeling. Rig 'n e-pos aan skryfwerk@litnet.co.za en heg die voorleggings as Word-dokumente daarby aan. Die betrokke redaksielid sal graa
Ross2024-04-02The acting in this performance was truly memorizing. A very well done to the actors! The play does a great job switching in between genres so fluently, one minute it's humorous the next it's serious. Well done to the cast and a beautiful job by the writer
Loren McMahon2024-04-01Mercy was a beautifully depicted retelling of love, loss, family and death. Zubayr Charles goes beyond what the expected South African narrative is and pushes the boundaries, building characters that feel so real and true that they brought me to tears. M
Charl Adams2024-04-01Boerkint lees gerus wat Max du Preez skryf oor Afrikaans. 'n Uittreksel:
Die Taalmonument hoort nie in die Paarl nie. Dit hoort in die Bo-Kaap.
Afrikaans is gekaap deur oa Christelike Afrikanernasionalisme en die Genootskap van ware Afrikaners.