Kommentaar

Elders gesien: Dit ruik steeds na oorlog

Anne-Marie Bartie 2024-03-16 Liewe mens! Dit is uit jou hart uit, so bitter mooi.

Graad 7: Natuurwetenskappe-vraestel en memo, eerste kwartaal

Maryke 2024-03-16 Baie goeie leermateriaal.

Buren-Marsch: Die Transvaalse volkslied in Duitse gewaad

Ada Potgieter Haindl 2024-03-16 Ek het hierdie insiggewende artikel baie geniet. Winfried Lüdemann is voorwaar 'n besondere rolmodel as musikoloog en pedagoog. Hy was destyds my kontrapuntdosent by die UOVS en het my wonderlik geïnspireer. Ek sal graag van sy komposisies wil sien en

Graad 6: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, vierde kwartaal

Tersia 2024-03-16 Môre, kan ek asseblief Graad 6-werk kry?

Monsters

Anne-Marie Bartie 2024-03-15 Mitch! Dankie!

Monsters

Anne-Marie Bartie 2024-03-15 Magda! Ja, dit is inderdaad. Maar so real. Baie dankie vir die comment.

Loeloeraai as steampunk? Oor die uitbeelding van die wetenskappe 100 jaar gelede

Koos Holtzhausen 2024-03-15 Dankie, Naas. Jy laat my minder dom voel. Groete Koos

Dagbreek

Jacques Boshoff 2024-03-15 Dankie, Jan.

Dagbreek

Jacques Boshoff 2024-03-15 Dankie, Hendrik.

Vir eendag

Loretta Szikra 2024-03-15 'n Pragtige vers en ewe mooi prentjie wat jy hier skilder, Anzé. Welgedaan!

Monsters

Mich 2024-03-15 Baie treffend. Pragtig!

Loeloeraai as steampunk? Oor die uitbeelding van die wetenskappe 100 jaar gelede

Naas Ferreira 2024-03-15 Steampunk is nie net 'n sub-genre van 'n sub-genre van fantasie nie, maar ook: "Steampunk tales can take place anywhere on Earth, in a parallel dimension or universe, in the distant future or on another planet – the one requirement being that the societ

Dagbreek

Jan Breet 2024-03-15 Goeie gedig, Jacques!

Dagbreek

Lezettevan Jaarsveld 2024-03-15 daardie hartoopmaak en sê. .hoe 'n ding lyk en hoe jy voel. die roepstem .en altyd tikkie hoop verpad geloop bietjie hier...bietjie daar lê my bietjie lekker daarvoor?

Die goddelike komedie. Liefde laat die son en sterre sing deur Cas Vos

JANE W 2024-03-14 Who is the author of this interesting review of Vos's Dante translation? I want to quote it in something I am writing.

Elders gesien: Afrikaans en die SABC

Henning 2024-03-14 Maroela het tans gemiddeld 2 miljoen unieke lesers per maand, staan iewers geskryf. Jy mag seker nie die woord ‘kak’ op die blad gebruik nie en al het dit wat daar geskryf staan dikwels ‘n reukie, is Standaardafrikaans oënskynlik springlewendig.

Rondom Bettina

Willem Landman 2024-03-14 Chris, jy is in die kol. Ek ken Fanie sedert 1957. Hy is geen rassis nie. So eenvoudig soos dit. Sy argumente spreek vir hulself.

Dagbreek

Sherrilyn 2024-03-14 Djy vra vi' my? Ek ma'kie die dae nie. Ek we'tie ee's of ekkie dag gaan makie. Ma' wat sal ek worry? Elke dag is nettie nou. Ek survive tot'k gaan lê, en net omdat ek wakke'wo'd, struggle ek oek ma aan. Môre dra sy eigene sorge, klong!

Monsters

Magda Laurens 2024-03-14 sjoe dis so hartseer!

Elders gesien: Afrikaans en die SABC

Charl Adams 2024-03-14 Afrikaans sal uiteindelik weer 'n dialek word net soos dit oorspronklik was. Standaardafrikaans is oppad uit. Net private instansies soos Akademia en Solidariteit se tegniese instellings sal Standaardafrikaans gebruik. Op openbare universiteite en skole

Die laaste grap van Kleiburg

Mientie Kroukamp 2024-03-14 Dis nie 'n grap nie

Vir eendag

Anze Bezuidenhout 2024-03-14 Baie dankie vir die plasing, LitNet. Ek waardeer dit uit my hart uit.

Graad 9: Wiskundevraestel en memo – kwartaal 1 en 2

Naomi Meyer 2024-03-14 Hallo! Dankie vir jou navraag. Dis 'n goeie plan om vraestelle af te laai en op daardie manier jou werk te oefen en te hersien. Hier is 'n indeks van vraestelle waar al die vraestelle op LitNet op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-nota

Graad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels, Xhosa en Sotho)

Naomi Meyer 2024-03-14 Hallo en dankie vir jou navraag. Hier's die skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud

Persverklaring: Reünie met Frank Opperman en geskryf deur Dana Snyman | Die Boer-teater in Durbanville, 10–14 April 2024

Petria 2024-03-13 Ek het dit onlangs in Pretoria gesien. Moet dit nie mis nie! Dana en Frank kan maar voortdurend kragte saamspan.

Dagbreek

Niel Mostert 2024-03-13 "n Struggling lewe hortend weergegee sukkel maar om.na ' n gedigte klink of hoe meneer- hartseer relaas ja dis waar maar geen ritme absoluut geen harmonie voltreffer dermsuitryg enjambemente afwesig beswaarlik duidelik ongerymd nou w

Is die Afrikaanse boekebedryf ’n sinkende skip?

Sandra Pretorius 2024-03-13 Boeke is deesdae so duur dat g'n mens dit kan bekostig nie. En dan is dit baie jammer dat party digbundels - soos Pieter Odendaal en Tom Dreyer s'n - in sulke lelike klein formate uitgegee word.

Resensie: Lien se lankstaanskoene

Hilke 2024-03-13 Ben, waar kan ek die fliek bestel of aflaai?

Elders gesien: Afrikaans en die SABC

Boerkint (dolerend) 2024-03-13 Iemand het elders verwys na die hele ienterview daar op Orania van ou Penuel. Nou da was iets straaikieng wat die man van Orania in daai ienterview gese het. Hy se dat Suid-Afrika het in 1910 'n sentrale regering gekry. Die Engelse het toe probeer om die

Kruger’s earring

Hans Richardt 2024-03-13 Paul Kruger was beslis meer gesofistikeerd, as wat Brits simpatieke koerante destyds hom as karikatuur voorgestel het. Met sy opstal restorasie buite Rustenburg, was soda gas bottels gekry, vir sy "gin and tonic" of whisky met soda water. Sy assosiasie me

Graad 9: Wiskundevraestel en memo – kwartaal 1 en 2

Leola 2024-03-13 Ek wil goed doen en werk aan my Wiskundepunt.

Dagbreek

Dennis Jones 2024-03-13 Ek het n persoon en sy seun geken wat in n plakkerskamp gebly het, die seun ongv 40 het vir die kamstige pastoor wat die kamp besit het gewerk in konstruksie vir R50 n dag., die ou man het sassa gekry as dit sassa dag is begin die 2 drink vir 3 dae lank t

Dagbreek

Hendrik Nolte 2024-03-13 Dis die daaglikse gebeure in digvorm verwoord. dankie

Graad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels, Xhosa en Sotho)

renienke 2024-03-13 Goeiedag, ek wil asb Engelse, Afrikaanse en Wiskundevraestelle vir graad 3 hê, baie dankie, lekker middag. Groete, Renienke van der Poel

Die laaste grap van Kleiburg

Henning 2024-03-13 Grap Nommer 115 669: Why can’t you ever trust atoms? Because they make up everything.

Vir wie skryf jy jou gedigte? B

Brett Waterboer 2024-03-13 Goeie dag, Adviseer asb: Ek wil graag my pa inskryf iewers om sy gedigte en kortverhale in te dien. Hy geniet dit verskriklik en is skryf baie diep en mooi. Sy woorde laat my vra: ken ek regtig Afrikaans? Hy is verskriklik lief vir Afrikaans. Waar of

Dagbreek

Jacques Boshoff 2024-03-13 Baie dankie, Christiaan.

Dagbreek

christiaan joubert 2024-03-13 Wat 'n ongelooflike treffende gedig, sjoe, dit is treffend.
Top