Hoe beskou die Vryheidsfront Plus Afrikaner-kiesers? Hoe sien Suid-Afrikaners die VF Plus? Wat voorspel hierdie party vir die 2024-verkiesing? Wat is die boodskap aan en prioriteit vir Suid-Afrikaners? Pieter Groenewald, die leier van hierdie party, gesels met Freek Robinson.
Lees en kyk ook:
Oorsig ‒ Jakes Gerwel-gesprek (Suidoosterfees 2024): Wie gaan Suid-Afrika ná 29 Mei regeer?
Hoe sal koalisieregerings ná die verkiesing provinsiaal en nasionaal kan werk of misluk?
Are we heading for a service delivery election? A water and sanitation perspective
Die effek van marginaal- en hibriedwees op die bruin politieke landskap
Bruin wees in hierdie tyd: repliek op Jason Lloyd se artikel
Election 2024: The Economic Freedom Fighters’ election manifesto
Kommentaar
Die groot Boerkaner-vraagstuk: DA of VF Plus? Albei is ewe erg. Ek sal seker nie VF plus kan stem nie. Want ek is nie 'n Christen nie. Maar julle party het goeie eienskappe. Daar is ook mooi dinge aan die konserwatiewe visie. My pa was 'n ondersteuner van julle party. Ek sluk swaar aan julle. Maar beste wense vir julle vir die eleksie. Ek respekteer julle leier. Verskille is normaal. Mense mag van mekaar verskil.