Bruin wees in hierdie tyd: repliek op Jason Lloyd se artikel

“Wanneer die sisteem waarin jy jou bevind, ten spyte van ’n progressiewe grondwet, ook die onvermoë en gebrekkige politieke wil toon om daadwerklik die sosio-ekonomiese omstandighede van mense aan te spreek, kan mense nie blameer word as hulle hul plek in die ‘nuwe’ Suid-Afrika bevraagteken nie.”