Hoe vry is ons na 30 jaar se demokrasie?

“Regte moet elke dag, elke jaar oor en oor bevestig word. Die oomblik as die burgery begin slaplĂȘ, is die oomblik wanneer regte stil-stil onder hul neuse uit verwyder word.”