Onafhanklike Wes-Kaap: Politieke uitdagings en alternatiewe
“Aangesien Wes-Kaapse onafhanklikheid in Afrika nagestreef word, is dit insiggewend dat die eiesoortige politieke geskiedenis en konteks van selfbeskikking deur sesessie in postkoloniale Afrika bekyk moet word. Anders as byvoorbeeld Europa, waarvan die grense al heelwat gewysig is, is hedendaagse Afrika uiters behoudend wat hierdie verskynsel betref.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed