10 punte om Suid-Afrika te red

  • 0

Barnard Beukman het onlangs ’n plan gepubliseer om Suid-Afrika ná vanjaar se verkiesing te red. Dit is tien praktiese dinge waarvan hy praat, niks hoogdrawende filosofie nie. Wie moet dié planne maak? En wie gaan hulle uitvoer? Hoe gaan sy idees nou skielik uitgevoer word as die vakbonde vir 30 jaar geen opposisie toegelaat het nie? Dit is van die vrae wat Freek Robinson aan Beukman gestel het.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top