Barnard Beukman

Medialoopbaan – Barnard Beukman

1989 – 2002

  • Begin in 1989 as verslaggewer by die Oorsterlig-middagkoerant in Port Elizabeth (Gqeberha).
  • Joernalistieke loopbaan sluit in onderwysverslaggewer en nagkantoorsubredakteur by Die Burger in Kaapstad.
  • Ook sewe jaar diens as politieke verslaggewer en beriggewer op die parlement se persgalery – laaste drie jaar van driekamerparlement en eerste vier jaar van die 1994-Mandela-parlement. Van 1998 tot 2002 burohoof en assistentredakteur van Rapport in Pretoria.

2002 – 2013

  • Skuif na die besigheidsafdeling van Media24-koerante.
  • Vanaf 2006 in Johannesburg en laaste pos daar as hoofbestuurder van Beeld en Rapport.
  • Dien ook nie-uitvoerend in die direksies van Capital Media en Mooivaal Media.

2015 – tans

  • Redakteur van Beeld.

10 punte om Suid-Afrika te red

Freek Robinson, Barnard Beukman Onderhoude 2024-01-17

Barnard Beukman het onlangs ’n plan gepubliseer om Suid-Afrika ná vanjaar se verkiesing te red. Wie moet dié planne maak? En wie gaan hulle uitvoer? Hoe gaan sy idees nou skielik uitgevoer word as die vakbonde vir 30 jaar geen opposisie toegelaat het nie? Dit is van die vrae wat Freek Robinson aan Beukman gestel het.

Top