Verkiesing 2024: Wat soek kiesers?

“Dis tyd dat politieke partye van dwarsoor die spektrum begin om in die gemeenskappe uit te gaan en insette van alle vlakke van die samelewing verkry. Hulle sal gou genoeg uitvind dat mense presies weet wat nodig is om hulle omstandighede te verlig.”