Soos kaal geëete sopbene? ’n Repliek op Jason Lloyd
“In die afwesigheid van ’n studie, soos dit wat Lloyd voorspraak voor maak, kan ’n mens net hoop dat bruin mense onderling met mekaar sal begin praat oor die ‘kompleksiteit’ van hul ganse bestaan. Ons sal self moet sorg – as ek Pietersen se bedoeling met Daar is ’n bruine in my sop? akkuraat lees – dat ons nie langer soos beesstert van die bene af geëet word ‘totdat daar niks vleis oorbly nie’ en ons dan vir die honde van (wit, swart én bruin) politieke opportuniste gegooi word nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed