Suid-Afrikaners, gaan trek julle kruisies!
“Daar sal owerhede met magte en bevoegdhede na vanjaar se verkiesing wees, of 2 000 of 20 miljoen mense gaan stem. En daarna sal mense weer in verkiesings gaan stem en daar sal owerhede wees wat beleid en wette skep. Jy verloor niks deur vir een van die talle (kennelik onvolmaakte) partye te stem nie, en die groot aantal wegblyers maak juis jou stem groter.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed