Gewaarwordinge van die eerste verkiesingsdag, 27 April 1994

“Ek onthou dat daardie dag ’n koue en triestige dag in die Kaap was, maar dit het niemand teruggehou om hul kruisies te gaan trek nie.”