Hervorming van die tronkstelsel: Is dit moontlik?
2024-08-29Pieter Groenewald, die minister van korrektiewe dienste, skets vir Freek Robinson ’n breër perspektief.
Verkiesing 2024: Waar pas die VF Plus in die prentjie?
2024-05-02Hoe beskou die Vryheidsfront Plus Afrikaner-kiesers? Hoe sien Suid-Afrikaners die VF Plus? Wat voorspel hierdie party vir die 2024-verkiesing? Wat is die boodskap aan en prioriteit vir Suid-Afrikaners? Pieter Groenewald, die leier van hierdie party, gesels met Freek Robinson.
Apatiese kiesers kan Suid-Afrika red, mits hulle stem
2023-08-22Freek Robinson sê kenners dink 35% van die stemme is ’n meer haalbare totaal vir hierdie groep partye. Die 51% waarop gehoop word, sou dan ’n hersenskim wees. Pieter Groenewald sê dit is hoekom die apatiese kiesers moet wakker skrik. Die ANC regeer tans met slegs 27% van die kiesers se steun, al het hulle meer as 50% van die setels in die parlement.