Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda

  • 48

Is daar ’n graad 6-leerder in jou huis?

Hier is gratis eksamenvraestelle en memoranda - beskikbaar vir die vakke Afrikaans, Engels, Xhosa, Sotho, Lewensvaardighede, Natuurwetenskap en Tegnologie, Sosiale Wetenskappe en Wiskunde.

Die volgende vakke se vraestelle is ter sprake:

  • Afrikaans (huistaal en addisionele taal, V2 en V3)
  • Engels (huistaal en addisionele taal, V2 en V3)
  • Xhosa (huistaal, V2 en V3)
  • Sotho (huistaal, V2 en V3)
  • Lewensvaardigheid
  • Natuurwetenskap en Tegnologie
  • Sosiale Wetenskappe 
  • Wiskunde

Laai die vraestelle hier af:

Hierdie vraestelle is geplaas met toestemming van die Oos-Kaap se onderwysdepartement.

  • 48

Kommentaar

    • Hallo Elrika, dit lyk of jy daardie bladsy (wat na vraestelle by die Oos-Kaapse Onderwysdepartement gelei) bloot moet refresh en dan is alles weer reg. Laat weet as dit steeds nie aan jou kant werk nie, want hier vertoon alles reg. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Hallo Karin, die vraestelle wat hier gelaai word is in breë trekke van toepassing op die land se skoleinhoud. Ek stel wel voor dat jy jou kind se klasonderwyser nader as jy onseker is oor sekere vakinhoud en of dit van toepassing is. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

    • Hallo Ashna, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Blaai gerus daardeur om te sien of die vraestelle waarna jy op soek is, op die lys is. En laai dit gratis af, asook enige ander hulpmiddels wat benodig word. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top