Boerkint (dolerend)2024-03-13Iemand het elders verwys na die hele ienterview daar op Orania van ou Penuel. Nou da was iets straaikieng wat die man van Orania in daai ienterview gese het. Hy se dat Suid-Afrika het in 1910 'n sentrale regering gekry. Die Engelse het toe probeer om die
Hans Richardt2024-03-13Paul Kruger was beslis meer gesofistikeerd, as wat Brits simpatieke koerante destyds hom as karikatuur voorgestel het. Met sy opstal restorasie buite Rustenburg, was soda gas bottels gekry, vir sy "gin and tonic" of whisky met soda water. Sy assosiasie me
Dennis Jones2024-03-13Ek het n persoon en sy seun geken wat in n plakkerskamp gebly het, die seun ongv 40 het vir die kamstige pastoor wat die kamp besit het gewerk in konstruksie vir R50 n dag., die ou man het sassa gekry as dit sassa dag is begin die 2 drink vir 3 dae lank t
renienke2024-03-13Goeiedag, ek wil asb Engelse, Afrikaanse en Wiskundevraestelle vir graad 3 hê, baie dankie, lekker middag.
Groete, Renienke van der Poel
Brett Waterboer2024-03-13Goeie dag,
Adviseer asb: Ek wil graag my pa inskryf iewers om sy gedigte en kortverhale in te dien. Hy geniet dit verskriklik en is skryf baie diep en mooi. Sy woorde laat my vra: ken ek regtig Afrikaans? Hy is verskriklik lief vir Afrikaans.
Waar of
Naomi Meyer2024-03-13Hallo, dankie vir jou navraag! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai hierdeur om te sien wat beskikbaar is
Naomi Meyer2024-03-13Hallo, dankie vir jou navraag! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai hierdeur om te sien wat beskikbaar is
Vicky Heunis2024-03-12Die oorspronklike massiewe skildery is by die Voortrekkermonument in Pretoria. Op die skildery is die oorbel baie duidelik. Daar is 'n kleiner skildery in die Raadsaal by Kerkplein.
Snotjan2024-03-12Dirk, Dirk, Dirk. Tsk. Wens ek had jou optimisme. Ek het juis daai ienterview van Penuel gecheck gister. Dit was op die Orania nuusbriefie. Was vir my ook nogal interessant. Veral ook die reaksies onderaan. Het jy geweet Penuel het sy eie godsdiens in 201
Marieke2024-03-12Wel gedaan met uitstekende gebalanseerde (onemosionele) bydraes deur beide dames - ons benodig meer hiervan!
Ek moet darem net uitwys dat die cholesterolinhoud van kos nie meer as belangrik beskou word nie, en gedagtes oor vet en hartsiekte het ook aanbe
Angus2024-03-12Ag, tog, Mense! Ons is almal rassiste. Rassisme en jaloesie lê diep gewortel in ons breins; trouens, dit is deel van natuurlike seleksie, die dryfveer van evolusie. Dis daardie gene waarvan die voortbestaan beskerm moet word. Die mannetjiesleeu sal maar
david willers2024-03-12Dankie Vicky - nee dié een is vir my nuut. Ek het dit ge-google - maar ongelukkig is die portret nogtans te klein om die oorring uit te maak. Maar ek is heeltemaal bereid om te glo dat hy wel in die portret een dra!
Gerrit Grundling2024-03-12There is an old custom, I believe among sailors, that the earring must be valuable enough to cover the wearer's funeral expense should they die in a foreign place.
Vicky Heunis2024-03-11David Willers, have you seen the original painting of Fritz Wichgraf of De Boeren Deputatie? If I remember correctly it also shows Paul Kruger's earring.
Andre Roothman2024-03-11burgers bo. ons organiseer volgens die grondwet. dankie aan die visie om burgerskap waarde te gee wat tot op die hede alleen deur helde van robbeneiland voorgehou was!
Dirk Rigter2024-03-11Geagte Elise Bishop, Jan Breet, Jeanne Booysen, Erla Diedericks, Leane,
Sidney Gilroy en Elna van der Merwe,
Wokeness is besig om sy/haar gat te sien. Kyk op You Tube na Pennuel wat Orania besoek het. Wie's Pennuel? Gaan kyk bietjie. Hy is Swart, bedo
Snotjan2024-03-11Uit Stellenbosch bly ek weg, indien enigsins moontlik. Die plek se parkering gee my altoos bloedneus. My gunsteling fees bly die Adam Small-fees op Pniel.
Boerkint (dolerend)2024-03-11It is the age old story. People are pinning their hopes on politicians, political parties and elections. I remain unconvinced. Elections is just a reconfiguration of the plunder hierarchy.You might as well pray to god. It will achieve the same result as v
Henning2024-03-11Charl-Pierre Naudé volhard alweer vanoggend kwelsugtig in Boekevat (Beeld) met sy ongefundeerde en onwetenskaplike aanname dat die ou grand-meesters soos Dylan en Leroux se gebruik van die donkerbril na-aping van godegedrag is en nie met sensitiewe sig t
Naomi Meyer2024-03-11Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet kan jou help met voorbereiding. Hier is 'n paar vraestelle wat jy kan gebruik om jou werk te oefen. Kyk na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraeste
Naomi Meyer2024-03-11Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n paar vraestelle wat jou sal kan help met jou voorbereiding. Kyk na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien watt
Naomi Meyer2024-03-11Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet bied 'n aantal vraestelle om met voorbereiding te help. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens
Linda2024-03-10Ek sal graag dat Herman my kontak. Wil 'n boek laat skryf oor my grootwordjare. My moeder is 82 en wou nog altyd 'n boek geskryf het, maar nooit daarby uitgekom nie. Moordenaarshoek dit sê baie.
Mariaan Potgieter2024-03-09Ongelooflik intresant. Trisa.
Ek het my mammie opgepas en versorg tot die laaste.
Sy het 28 Junie 90 geword en 8 Julie verlede jaar is sy oorlede. Vertel hoe sy vir soldate sokkies gebry het.
Elke dag van vroeg tot laat nog gesit en bry en hekel tot so 2-
FRANSJOHAN pretorius2024-03-09Mr. McCallum, what strikes me in your argument about Kruger being “arguably a warmonger” and “belligerent” is your failure (like many English-speaking South Africans at present, let alone Englishmen from England) to understand the presence, goals