Kommentaar

Die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg (CAB): Die dreigende gevaar wat Suid-Afrika se kunste kan knak

Kosie 2024-02-29 Sodanige ingryp pas natuurlik in die ANC se kraal... Beide uitgewers en skrywers gaan verloor, maar eersgenoemdes waarskynlik meer as laasgenoemdes.

SAUK en Fokus

Hennie van Deventer 2024-02-29 Ja, broer Freek, die luislang van transformasie is om ons alger se nekke en hy pers die lewe uit ons uit. Met diepe leedwese aanskou ons magteloos die voortdurende verskraling van 'n inligtingsomgewing waarin 'n ouer generasie hom tuis gevoel het, soos oo

Belydenis van ’n tagtigjarige

Marius Bothma 2024-02-29 Die hartseer van gemeenskappe wat nie meer omgee nie, almal vir hulself. Miskien het die wiel gedraai, ek weet nie, dit bly hartseer.

Graad 10, Junie: Fisiese Wetenskappe (Fisika): vraestel 1 en memorandum

Naomi Meyer 2024-02-29 Hallo! Dis 'n goeie plan om vraestelle uit te werk en jou kennis van die verskillende vakke te toets. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens gr

Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 1 en memorandum

Naomi Meyer 2024-02-29 Hallo! Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik op die skakels om die inh

Graad 8: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal

Naomi Meyer 2024-02-29 Hallo! Dis goed om te hoor. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik op d

Graad 4: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, eerste kwartaal

Naomi Meyer 2024-02-29 Hallo! Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik op die skakels om die inh

Uurglas

Mientie Kroukamp 2024-02-28 Ai, wat het dan skeef geloop?

Die dans

Henning 2024-02-28 Die liefde verskaf 'n innerlike vreugde, nie waar nie. 'n Genotvolle verhaal. Ja, tydsberekening speel altoos 'n groot rol.

Vernuwing, vervreemding en taalvariante. N.P. Van Wyk Louw se Nuwe verse en die eietydse poësie

Sanda Pretorius 2024-02-28 Ronelda Kamfer kan skryf wat sy wil, maar sy is nie naastenby so 'n goeie en gesoute digter soos Elisabeth Eybers of Sheila Cussons nie.

Vlerke vir almal deur Marion Erskine: ’n onderhoud

Ansie Marx 2024-02-28 Goeiedag, ek het nog nie die boek "Vlerke vir almal" gelees nie, maar dit klink vir my na 'n uitstekende boek wat almal moet lees. Die bietjie wat ek gelees het, het my hartsnare geroer ... Dit het my opnuut laat dink aan so baie wie se oë ek sien huil .

Gespierde Afrikaans

Steyn 2024-02-28 Dankie! Dis 'n oulike lys! Ek voel wel dat daar 'n plek is vir die woord 'realiteit', saam met woorde soos 'reëel'. Realiteit is 'n goeie woord met verwysing na fisiese feite. Die woord 'werklikheid' het ryke betekenis en 'n waardevolle gebruik met

Luisterverhale: “’n Man kom tuis” deur Chris Barnard, voorgelees deur Marcel van Heerden

Linette Steenkamp 2024-02-28 Pragtig! Dankie! ‘My broer se kraai’ is ook een van my gunstelingkortverhale - ook uit Chriskras.

Die vreemde taal Engels

Mariann Ochse 2024-02-27 Ek is 'n kampvegter vir goeie Afrikaans. Afrikaanssprekendes werk mos in 'n Engelse omgewing en kan nie anders as om Engels te praat nie! So hoor ek. Sit ook sommer kinders in Engelse skole. My dogter en gesin woon in Londen. Hulle huistaal is Afrikaans

Vir Mammie

Rachel Pietersen 2024-02-27 Uitstaande gehalte gedig. Onthou, 'n ma het nie 'n handleiding om haar kinders op te voed nie, maar behou die goeie waardes en normes. Hou so aan, Keyah

Graad 4: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, eerste kwartaal

Jeannette Zerle 2024-02-27 Goeiedag, ek is op soek na Engelse FAL oefenvraestel vir graad 4.

Luisterverhale

Annette Potgieter 2024-02-27 Die verhaal wek rou emosie op en die verlange na 'n eenvoudiger manier van lewe en lief wees . Meesterlik voorgelees. Kan nie wag vir die volgende een nie. Dankie Katinka en span!

Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 1 en memorandum

Minique 2024-02-26 Ek sukkel om wiskunde te verstaan.

Vir Mammie

Caz 2024-02-26 Beautiful!!!😭♥️

Graad 8: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal

Billy Goosen 2024-02-26 Hou van skool.

Graad 10, Junie: Fisiese Wetenskappe (Fisika): vraestel 1 en memorandum

Sindy 2024-02-26 Ek wil graag sien of die vorige 5 jaar se vraestelle my dogter se punte sal op bring.

Luisterverhale

Cecilia van der Watt 2024-02-26 Ek is so bang dat ek een daarvan sal misloop. Dit is heerlik om in Afrikaans na sulke uitnememde skrywers te kan luister.

’n Verkenning en vergelyking van houdings en persepsies rakende Afrikaans in die Khomasstreek van Namibië ná drie dekades van onafhanklikheid

Wannie Carstens 2024-02-26 Dit was nou lekker om te lees. En dit bevestig so baie. Ons het aangeneem dat Engels spoedig sou oorheers na onafhankliklheid, maar die praktyk bewys die teendeel. Meertaligheid, met die voorkeur aan die eie taal, is normaal. Afrikaans het steeds 'n stew

Luisterverhale: “’n Man kom tuis” deur Chris Barnard, voorgelees deur Marcel van Heerden

Loraine van der Westhuizen 2024-02-26 So mooi en lekker om hierna te luister! Wonderlike inisiatief.

Graad 8: Wiskundevraestel en memorandum, kwartaal 1

Naomi Meyer 2024-02-26 Goeiedag. Dankie vir die navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad8. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons versoek kundiges, onderwysers

Graad 8: Wiskundevraestel en memorandum, kwartaal 1

Naomi Meyer 2024-02-26 Hallo! Hier is 'n skakel na die indeks van graad 8-vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad8. Blaai daardeur om te sien watter inhoud hier is en klik telkens op die skakels om die vraestelle

Luisterverhale: “’n Man kom tuis” deur Chris Barnard, voorgelees deur Marcel van Heerden

Ria Pienaar. 2024-02-26 Ek het sy boeke al oor en oor gelees. Maar so heerlik om te luister !

Hans du Plessis (1945–2024)

Mêrie Scheepets 2024-02-25 Ek weet dat Prof Hans volgende jaar tagtig word. Na hierdie lese, weet ek veel meer en bewonder ek veel meer. Ek glo hy en sy werk moet erkenning kry...iets soos LEWENSLANGE BYDRAE TOT AFRIKAANS EN SKRYWERS IN AFRIKAANS. Liefs vroeër as later.

Oh! Doll, dear, you brokes my heart!

Leonard Arangies 2024-02-25 I need to do this in English as I believe the writer also intended this “send up” to be read wide and far. First off I need to thank Jannie for the chats on route in town and his willingness to engage with a mere mortal on some intellectual attempt fr

LitNet: Jou LitNet-luisterverhaal

Yolanda Bernhardt 2024-02-25 Dit was nou pure plesier! Chris Barnard se kortverhaal die enigste wat beskikbaar is?

Die 86 inkarnasies van Catherine

Snotjan 2024-02-25 Sal maar uitkyk of ek bietjie daai boek eendag te lese kan kry. Om te sien wat die bron van die stelling is. Dit is 2 eeue na Konstantyn en was dus gedoen deur 'n kerkvergadering. Maar hoe word so iets toegepas? Is al die bybels toe hoofkantoor toe gestuu

Graad 8: Wiskundevraestel en memorandum, kwartaal 1

Julia 2024-02-25 Stuur asb Wiskunde vir graad 8, kwartaal 1.

Persverklaring: Teken die petisie #StopTheCopyrightAmendmentBill

Jan Snyman 2024-02-24 Verwerp die wysigings in sy geheel. Die skrywers gaan besteel word. Dit is myns insiens onwettig.

Oh! Doll, dear, you brokes my heart!

Manie Schoeman 2024-02-24 Dat die Fascistiese Afrikaner "hell hole" van Pierre de Vos vrydenkende liberaliste soos Beyers Naude, Van Zyl Slabbert, Jannie Gagiano, Edwin Cameron en vele ander kon verdra en hulle ongeskonde aan die wrede wêreld blootstel, sê baie. Mag die "son" no

Graad 8: Wiskundevraestel en memorandum, kwartaal 1

Nalanie de Wet 2024-02-24 Goeiedag. Ek is op soek na die vraestelle en memorandums vir Graad 5 en Graad 8, kwartaal 1 in die Vrystaat. Groete, Nalanie

Oh! Doll, dear, you brokes my heart!

Jan Rabie 2024-02-24 As die paneel dit lees, ontbind hulle vrywilliglik.

Oh! Doll, dear, you brokes my heart!

Piet van Rooyen 2024-02-23 Jannie - jy moes die literator gewees het in die familie met sulke stoomgerolde pitkos, nie Annie nie! Waar's al die D's wat jy met daai verstand kon uitdink!

Die rooi boks deur Piet van Rooyen: ’n lesersindruk

Piet van Rooyen 2024-02-23 "In the Red Book I tried an aesthetic elaboration of my fantasies, but ... I became aware that I had not yet found the right language ... I saw that so much fantasy needed firm ground underfoot, and that I must first return wholly to reality." (Carl Gusta
Top