Fanus Strydom2024-02-23Dolores Cannon het ook baie werk gedoen in hierdie verband en verskeie boeke oor die onderwerp gepubliseer. Sy het, soos Dr Weiss, van hipnoterapie en regressieterapie gebruik gemaak. Baie insiggewend.
Henning2024-02-23Dierbare Snotjan
In die argiewe op my soveelste rekenaar lees ek die volgende:
1. Michael Tellinger in sy ‘SLAVE SPECIES of god’ sê die volgende: “In one apparent sitting of the Second Synod in Constantinople in 553 AD, the church editors deleted
George Craven2024-02-23My seun Danie was die eerste vierde geslag in Wilgenhof. Wat 'n wonderlike voorreg was dit nie om skouers te kon vryf met bliksems soos Jannie Gagiano nie! Altyd uitlokkend in sy kommentaar, altyd glimlaggend in sy binneste! Dat Wilgenhof by veranderde ty
Naomi Meyer2024-02-23Hallo! Dankie vir jou navraag. Ek weet nie na watter spesifieke vraestel jy verwys nie, maar hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens g
Johann Blersch2024-02-23Geno jy verstaan Gaggie se parodie verkeerd, hy het Wilgenhof positief ervaar en die feit dat die Wilgenhof kultuur hom as 'n natuurlike outsider aanvaar het, is 'n belangrike rede daarvoor.
Ek en hy was deel van 'n groep van ongeveer 35 manne, insluitend
Lezaan Nel2024-02-23Goeiemôre, ek is op soek na 'n graad 8 Afrikaans Huistaal-vraestel en memo wat 'n Bloemhof Meisies-vraestel is. Ek het dit raakgelees hier en vind dit nie weer nie. Baie oulike vraestel.
Elizabeth Swartz2024-02-22Wat ‘n plesier om na ‘n kortverhaal deur Chris Barnard te luister. Hy is steeds een van die beste skrywers wat Afrikaans opgelewer het.
Hanelie Van Wyk2024-02-22Olivia, ek het net soos Leonie na die woord "karkoer" gesoek. My ma het dit soms gaargemaak en dit was lekkerrrr. Jy skryf pragtig. Hou so aan. Dalk kan jy al jou gedagtes boekstaaf eendag!! So mooi! Voorspoed vir jou!!
Snotjan2024-02-22Die wetgewer staan darem so half uit die dorp uit. Daar eenkant. Op pad na Galeshewe. Die verval van plekke soos Kimberley en Bloemfontein, is vir my besonder neerdrukkend. Ek het daardie plekke in beter dae geken.
Snotjan2024-02-22Hopelik had jy meer sukses as ek. Ek wens daar kan 'n opname geplaas word iewers. Ek het reeds op die 12de per e-pos toegang versoek, maar hulle het my ignore. En dis 'n skade. Ek geniet dit altyd om na Willa te luister.
Snotjan2024-02-22Interessante artikel! Die gedeelte in Matteus hoofstuk 17 is spesifiek so geskryf om die sogenaamde profesie in Maleagi 4 vers 5 - 6 in vervulling te laat gaan. Dis nie 'n spekulasie vanuit die perspektief van die skrywer nie. Die Israeliete was vas oortu
Naomi Meyer2024-02-22Hallo, dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet bymekaar is, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op
Renè Cooper-Howie2024-02-22Ek is nie ’n geleerde nie. Ek glo in God en Jesus en die Heilige Gees, want ek het menige persoonlike ondervindings in Hul naam en hulp van hulle ondervind in my lewe wat ek dit nie kan afmaak as “miskien” nie.
Ek het ook ‘n ondervinding gehad waa
Hans Richardt2024-02-21Angus, geloof is in geweld gebaseer. "Clash of civilizations" is oa gebaseer op geloofsgedrewe oorloë teen waardesisteme van etniese groepe.
Hans Richardt2024-02-21Ek was al die afgelope paar maande in Kimberley, met geen water. Maw geen openbare toilette in winkelsentrums of by vulstasies nie. Gepaardgaande met beurtkrag, beteken dit statiese riool en groot stank oor Kimberley, waar die ANC provinsiale wetgewer sit
Trisa Hugo2024-02-21Baie dankie Nini, dis die beste samevatting wat ek nóg oor die onderwerp gelees het. Daar is ook die werk van Alice Bailey meer as 100 jaar gelede, en ook dié van Michael Newton wat vermelding verdien. Hy is 'n sielkundige wat net voor Weiss tot dieself
Rasioneel2024-02-21Daar is 'n paar punte wat óf wys dat die volkie nie verkiesings mooi deurdink nie óf dat die artikel nie goed deurdink is nie. Een so punt is beurtkrag. Om te dink dat dit net 'n middelklas probleem is, toon absolute gebrek aan insig. Beurtkrag, werkske
babsie2024-02-20Interessant... Alles is moontlik.., mense lieg so dat niemand meer weet wat is waar nie of lieg hul alweer. Party lieg en stry jou op in jou gesig so vol demone... al het hul iets gesê kan hul dit ontken. Skaamteloos, sad wéreld.