Geografie-hersieningsvraestelle: Februarie/Maart 2012

  • 7

Hier is skakels na die Afrikaanstalige vraestelle en memorandums van 2012 se Februarie-/Maart-eksamens (graad 12).

Nasionale Senior Sertifikaat Graad 12 Geografie V1 Februarie/Maart 2012
Nasionale Senior Sertifikaat Graad 12 Geografie V1 Februarie/Maart 2012 Addendum
Nasionale Senior Sertifikaat Graad 12 Geografie V2 Februarie/Maart 2012
Memorandum: Geografie V1
Memorandum: Geografie V2
 

  • 7

Kommentaar

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top