Kommentaar

Oor godsdiens in skole

Danie Venter 2024-02-09 Godsdiens is nie vergelykbaar met die aanbidding van die Lewende Almagtige Drie-enige God nie. Dis iets anders. Godsdiensvryheid het nie te make met die Skepper van Hemel en Aarde nie. Ek weet nie wat Gretha Wiid preek en bid nie, maar as dit gaan oor Jes

Afrikaans Huistaal: Luisteroefening oor Faan se trein

Genevieve Loggemberg 2024-02-08 Goed

Toegang tot geregtigheid in Suid-Afrika: almal se reg; ’n ontoeganklike ideaal vir talle

David Pietersen 2024-02-08 Ek het 'n wifi-kontrak by Herotel-maatskapy gehad waar ooreen gekom is dat hulle per aftrekorder elke maand die paaiement moet aftrek. Hulle trek vir drie maande af, en dan trek hulle nie af nie. Ek moet inry na hulle kantore en navraag doen waarom hulle

SJ Naudé (1970–)

Jacobus Swart 2024-02-08 S J Naude: in 'n laai op die ruim vlak onder die blad 'n Luger aan sy knaldemper.

Elders gesien: Genadedood

Annora Eksteen 2024-02-08 Mooi geskryf. Ontroerend. Die dood is swaar en om dit met waardigheid te kan hanteer, is vir my goed. 'n Besluitneming en 'n vredevoller hartseer afskeid. Ek weet nie of die DA 'n voorstander is vir die genadedood-opsie nie. "Met respek is sy in di

Sondagskool

Mientie Kroukamp 2024-02-08 Ja, het ook my ervaring daarvan, gelukkig het ouers my op 10-jarige ouderdom uit sondagskool geneem… daai was n ander storie…

Die drie lewens van Hannli Human deur Connie Luyt, ’n resensie

Micky Badenhorst 2024-02-07 Goeie resensie. Nou is ek éérs oortuig ek moet die boek gaan koop!

Die Mabel Malherbe-leeskring is 80: Leeskring in die tyd van korona

Elzine Smuts 2024-02-07 Die tydskrif Kort en Goed was bedoel om as plaasvervanger van The Reader’s Digest te dien. Ons neef Conrad Reitz was bibliotekaris, maar het verhuis na Kanada met ’n volledige stel Kort en Goed.

Elders gesien: Genadedood

Hanno Visagie 2024-02-07 Dis teleurstellend dat die woke Litnet met hierdie debat telkens kommentare van ervare belese geneeshere en weergebore Christene weier, sodat net een kant telkens voorgetrek word.

Vroegste bewyse nóg van moderne mense wat na Europa migreer het

Hanno Visagie 2024-02-07 Die Bybelse skeppingsleer. Die Bybelse beskrywing dat God die Skepper is van alles wat bestaan, word onvoorwaardelik aanvaar. Hierdie oortuiging lei na die verwerping van die evolusieleer, wat ‘n blote teorie is dat alle lewe evolusionêr uit ‘n eense

’n Soeke na menswaardige geregtigheid in ’n maalkolk van identiteit-, inheemsheid- en rasuitdagings

Hanno Visagie 2024-02-07 In godsdienstige liberalisme word die Bybelse feit heeltemal ontken dat die Here grense tussen volke gestel het. ‘n Teks soos die volgende word óf geïgnoreer óf heeltemal verdraai: "Uit een mens het Hy al die nasies van die mensdom gemaak om die hele

’n Soeke na menswaardige geregtigheid in ’n maalkolk van identiteit-, inheemsheid- en rasuitdagings

Hanno Visagie 2024-02-07 Kulturele en volksverskeidenheid. Die Here het grense tussen die nasies én volke gestel, en verwag van ons om dit te eerbiedig (Hand. 17:26). Dit is ‘n voortsetting van die taalverwarring wat tydens die bou van die toring van Babel ingestel is (Gen. 11

Elders gesien: Genadedood

Susan de Klerk 2024-02-07 Nadat ek vir ’n ruk lank in n onkologiesaal gewerk het, het ek nog sterker oor genadedood gevoel. Dis ’n verskriklike fisiese lyding vir die pasiënt en ’n verskriklike emosionele lyding vir die familie. Die pasiënt behoort egter die keuse uit te k

Wiskunde, graad 4: eerste kwartaal – vraestel en memo

Leona 2024-02-07 Graag wil ek ’n duisend keer dankie sê dat jy ons help met al jou informasie op alle vakke. Ons waardeer dit.

Remembering Niki Daly, 1946-2024

Carin Lawrie 2024-02-06 Wat 'n verbeeldingryke, wonderlike 'mensch' was Niki nie. Dikwels vol binnepret, met 'n ondertoon van waardigheid wat ook ander hulle waarde gegun het. Hy laat 'n groot leemte.

Press release: Announcement of the winner of the Philida Literary Award in 2024

Sandra Pretorius 2024-02-06 Who were the judges? Why are their names not mentioned?

Wiskunde, graad 4: eerste kwartaal – vraestel en memo

Naomi Meyer 2024-02-06 Goeiedag en dankie vir jou navraag. LitNet bied vraestelle en ook video's om met hersiening of verduidelikings te help. Wat die vraestelle betref, kan ek jou verwys na 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-n

Geweld teen vroue: Dit is tyd dat mans begin praat: ’n resensie

Francois Verster 2024-02-06 Uitstekende kommentaar deur Bettina: Bravo.

Hoekom voer Christene oorlog as hulle (ons) geroep is om lief te hê?

Stefaan de Jager 2024-02-06 Predikant NGK, ek wonder wat jy verstaan onder "evangeliese liefdeswerk"? Vertel asb dat ons kan weet, want daar is filantropiese liefdeswerk deur mense wat niks aan Christus het nie.

Hoekom voer Christene oorlog as hulle (ons) geroep is om lief te hê?

Hanno Visagie 2024-02-06 Bo gesien is Gods Woord besig om waar te word ook in die opsig dat in die eindtyd reg as verkeerd beskou word en verkeerd reg.

Vonke spat oor godsdiens in skole

Martha 2024-02-05 As ons nie 'n Christelike staat is nie, hoekom is ons volkslied dan "God sëen Afrika"?

Oor godsdiens in skole

Henning 2024-02-05 Bettina. Jy sal seker onthou hoe hulle in die regsopleiding vir jou kondisioneer om te glo dat wanneer jy 'n verkragter, wat jy weet skuldig is verteenwoordig, jy bloot in geding tree met die staat. So halwe eenkant affêre. Nee. Dis net: nee. Vals. Ek le

Eensaamheid

Delia 2024-02-05 Baie dankie.

Elders gesien: Genadedood

Piet Engelbrecht 2024-02-05 Stem so saam met jou. Doodskiste word met skroewe en spyker toe gestaan om die onkoterapeute (kankerdokters) uit te hou! As dit God se wil is dat ek in uiterste pyn moet lewe, dat ek vasgekluister in 'n bed moet wees omdat ek verlam is, of dat ek bedlêen

Onze Rust deur Pieter Verster: ’n Lesersindruk van ’n boeiende en merkwaardige roman

Louisa van Rooijen 2024-02-05 Onze Rust het my meegesleur. 'n Roman wat Geskiedenis, samewerking tussen Afrikaanse Kerke van verskillende dominasies blootlê. Mag dit ore en oë oopmaak onder mede-Christene. Gelukkig is ons gemeente al verby "afsondering".

Tamatiebredie is ’n waardige gryskoptante

Anne-Marie Marais 2024-02-05 Wat 'n interessante kosstorie! My groot liefde is om 'n resepteboek te vat en te gaan lê en lees soos 'n storieboek. Dankie!

Wiskunde, graad 4: eerste kwartaal – vraestel en memo

seugnet 2024-02-05 Hi daar, hulp asb. Wiskundeberekeninge. Ek as ouer probeer verstaan die berekeningemetodes: die + is ok maar as ons by die - kom, kom ek nie uit op 4 of 5 stappe nie, is daar dalk 'n PDF wat my kan verduidelik, asb?

Hoekom voer Christene oorlog as hulle (ons) geroep is om lief te hê?

Predikant NGK 2024-02-05 Stefaan, jou kille liefdeloosheid teenoor mense wat nie soos jy dink nie het menige mense al twee maal laat dink of Christen iets is wat hulle hulleself wil noem. Vir my as gelowige is dit ontstellend, want jy maak die evangeliese liefdeswerk wat ek en an

Regsopleiding, toegang en sukses vanuit ongelyke omstandighede: Leani van Niekerk praat oor inkom en deurkom

Chris Marnewick SC 2024-02-04 Die probleem met oneweredigheid in regsopleiding strek verder as die universiteite. Die wanbalans was ook sigbaar in die uitslae van die balie-eksamens soos geadministreer deur die eksamenraad. In die dekade voor 2004, byvoorbeeld, was die druipsyfer in d

Hoekom voer Christene oorlog as hulle (ons) geroep is om lief te hê?

Stefaan de Jager 2024-02-04 Dis nie Christene soos ek wat jou weggedryf het van die Christelike geloof nie, soveel mag het ek nie. Jy het self teen Christus gekies. Jy sê dat dit nie die moeite werd is om te reageer op wat ek geskryf het nie, en tog doen jy dit met groot emosie. Di

Hoekom voer Christene oorlog as hulle (ons) geroep is om lief te hê?

Jean Oosthuizen 2024-02-04 Stefaans de Jager, om op randfigure soos jy se fundamentalistiese en homofobiese teologie kommentaar te lewer, is eintlik nie eers die moeite werd nie. Julle soort teologie het geen invloed meer nie. Selfs julle eie kerk neem julle nie meer ernstig op nie

Hoekom voer Christene oorlog as hulle (ons) geroep is om lief te hê?

Barend vd Merwe 2024-02-04 Stefaan, nogal vreemde woorde van jou. Veral indien jy dieselfde Stefaan is van die media. Die welbekende een van die NG kerk. Sover ek weet is jy bekend as 'n groot doleerder. Dink nie jy moet te veel valse hoop in jou hart koester ten opsigte van Oosthu

Hoekom voer Christene oorlog as hulle (ons) geroep is om lief te hê?

Stefaan de Jager 2024-02-03 Dit is 'n gegewe dat Christene deur die eeue heen vervolg is oor hul getuienis. Jesus het immers gesê dat ons gehaat sal word twv Sy Naam en dat wat die wêreld met Hom gedoen het, hulle ook met Sy volgelinge sou doen. Dit sou dus "normaal" wees dat die

Hoekom voer Christene oorlog as hulle (ons) geroep is om lief te hê?

Dirk Rigter 2024-02-03 Barend, om jou storie hier gelees te kry, is ook 'n storie in eie reg. Net soos jy "A history of Christianity" deur Diarmaid MacCulloch beskryf. Jy is seker stokflou en poegaai. Wat wou jy nou eintlik sê?

Moed steeds nodig vir denke

Cas Vos 2024-02-03 Hercules, baie dankie vir jou uitmuntende en insiggewende artikel oor Immanuel Kant. Dit is 'n waardige herdenking van sy 300ste geboorte jaar. Al is Kant nie meer hier nie, is sy wysheid nog in ons midde. Verligting, insig en dialoog is onmisbaar vir die

Eensaamheid

Annelise Durand 2024-02-03 Roerend mooi.

Hoekom voer Christene oorlog as hulle (ons) geroep is om lief te hê?

Barend van der Merwe 2024-02-02 Ja jy het 'n mooi hart, Stefaans. Jy is baie verdraagsaam en respekvol teenoor andere se gelowe en perspektiewe. In amper alle opsigte, sou ek sê, is jy 'n modelburger. Ek kon jou ook darem vlugtig groet. En het jou eerste boek gelees en vreeslik geniet
Top