
Foto: Canva
Ontwaak
Stadig
ongeforseer
word hierdie
dag wakker
in my
Stadig
ongeforseer
word ek wakker
in hierdie dag
vir hierdie dag
1
Foto: Canva
Ontwaak
Stadig
ongeforseer
word hierdie
dag wakker
in my
Stadig
ongeforseer
word ek wakker
in hierdie dag
vir hierdie dag
1
Kommentaar
"Ontwaken is een kunst. Het moet met veel zorg gebeuren." Jos Vandeloo