


Stokkiesdraai
2025-04-03"sy boodskap weerklink helder
tot aan die uithoeke van die wêreld
en tog bly dit naby my soos ’n seën"



Hart verloor
2024-11-07"as ek aan Stellenbosch dink
dink ek eerste aan wingerde
hier het ek twee keer my hart verloor"


In memoriam: Ronelle Rademeyer
2024-06-05"My versoek aan julle is eenvoudig dít – oorweeg vir ’n oomblik, in die stilte van jou eie hart, wat Ronelle se blink, brandende fakkel in jou eie lewe is, hoe sy haar lig vir jou gebring het, hoe sy haar lig met jou gedeel het, hoe sy jou fakkel aangesteek of brandend gehou het."

daar staan hulle
2024-05-20"sag sing hulle hande
jou aan die slaap
sus jou
bring vir jou vertroosting
en rus"

Met hierdie nuwe jaar se koms
2024-04-03"met hierdie nuwe jaar se koms
wil ek vuurwerke
vir jou skiet op die strand
wat helderkleurig pluim
deur die donker hemelruim"


drie gesange vir die somer
2024-03-06"laat hierdie blink seisoen
in jou ingelê bly
gaar die warmte
in jou kern op"

Somer
2023-12-07"die son se strale wat skyn
oor ’n goudgeel seisoen
wat ruik na jasmyn
en proe soos ’n oopbeksoen"

