
Foto: Canva
Die blou berge
die blou berge
is my broers
hulle leer my
op hierdie helder herfsmôre
om steeds met hande
hemelwaarts gerig
blymoedig
te bly loof
te bly dank
selfs al weet hulle
die winter kom
7
Foto: Canva
Die blou berge
die blou berge
is my broers
hulle leer my
op hierdie helder herfsmôre
om steeds met hande
hemelwaarts gerig
blymoedig
te bly loof
te bly dank
selfs al weet hulle
die winter kom
7
Kommentaar
Baie goed geskryf.
Puik gesê.
Puik gesê. Hou so aan.
Moet nooit swyg nie, Willem de Swyger. Jou woorde is waarlik mooi.
Pragtig my ou maat. Dankie dat jy jou gawe met ons deel.
Dankie Willem. Ek hou hiervan.
Dis lief-e-lik Willem.