Kommentaar

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Naomi Meyer 2023-11-13 Hallo, en dankie vir jou navraag. As jy hulp nodig het met eksamenvoorbereiding, kan LitNet met voorbereidingsvraestelle van hulp wees. Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet bymekaar is, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-to

Graad 7: Geskiedenisvraestel en -memo, vierde kwartaal

Naomi Meyer 2023-11-13 Hallo, en dankie vir jou navraag. As jy hulp nodig het met ekamenvoorbereiding, kan LitNet met voorbereidingsvraestelle van hulp wees. Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet bymekaar is, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toe

Graad 9, 2016: Vraestelle en memoranda

Naomi Meyer 2023-11-13 Hallo, en dankie vir jou navraag. As jy hulp nodig het met ekamenvoorbereiding, kan LitNet met voorbereidingsvraestelle van hulp wees. Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet bymekaar is, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toe

Graad 6: Afrikaans Huistaal-vraestel en -memo, vierde kwartaal

Naomi Meyer 2023-11-13 Hallo, en dankie vir jou navraag. As jy hulp nodig het met eksamenvoorbereiding, kan LitNet met voorbereidingsvraestelle van hulp wees. Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet bymekaar is, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-to

Tamatiebredie is ’n waardige gryskoptante

Karen Hart 2023-11-12 Sjoe! Celeste, ek het nou eers hier op die Sondagmiddag jou boodskap raakgelees. Baie dankie. Jou mooi woord het sommer die Sondag-blou laat verdwyn.

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: "Die hede en die toekoms volgens Michel Houellebecq"

Joan Hambidge 2023-11-12 Die dank is groot vir hierdie reeks. Jy skryf sober en inderdaad leesbaar oor komplekse kwessies. Jy wys ook daarop dat alte dikwels word dit 'n of/of in plaas van 'n en/en. Jy bekyk telkens albei kante van die munt. Un coup de chapeau!

Die Bela-wet is parlementêr aanvaar: ’n onderhoud met Jaco Deacon

Reint van de Pol 2023-11-12 Ons bly in Afrika waar sentralisasie van mag die norm is. Demokrasie vra altyd aktiewe deelname aan die vorming van beleid, meer nog in Afrika. Ons as ouers sal doelgerig die Bela wet moet omvorm dat dit demokrasie dien - met waardering aan Fedsas wat ger

Graad 9, 2016: Vraestelle en memoranda

Louise 2023-11-12 Middag, asb. vraestelle vir graad 9, Wes-Kaap.

Graad 7: Geskiedenisvraestel en -memo, vierde kwartaal

Anita Goch 2023-11-12 Eindjaarvraestelle in al die vakke.

Onder die hoesstroop

Jacques Boshoff 2023-11-12 Baie dankie vir jou terugvoer, Lizzie.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

ewad kloppers 2023-11-12 Ek is op soek na rekeningkunde, graad 9-vraestelle vir die Novembereksamen.

Wie mag skeppend skryf?

JOHAN ANKER 2023-11-11 Dankie, Cas, vir besinning en denke agter jou bydrae. Ons bly maar soek na waarhede om ons bestaan aan te koppel, en dikwels bly dit ons ontglip, soos die Tyd. Maar die soeke bly die belangrike. Nogmaals dank vir die herdink!

Gents alumnus wordt rector van de Universiteit Stellenbosch (1926‒1933)

Jean Blommaert 2023-11-11 Mijn naam is Jean Blommaert, neef van Willem Blommaert, zoon van Felix Blommaert uit Horebeke, protestantse enclave in Vlaanderen, Belgie. Mijn vader was de jongste van 10 kinderen. Drie van zijn zoons emigreerden naar Zuid Afrika. Mijn grootvader was hoo

’n Ope brief aan Luan Staphorst

Nicolaas 2023-11-11 Vatso, mnr Staphorst! Baie items mooi verwoord deur Cicero. Kan nie wag vir jou repliek nie!

Leeskringresensie: I am Ella: a remarkable story of survival, from Auschwitz to Africa deur Joanne Jowell

Winnie Nel 2023-11-11 Dankie Heidi die ‘n baie besonderse resensie. Ek is juis nou besig om die boek te lees en geniet dit so baie. Dis so lekker om jou in ons boekklub te hê. Jy bring soveel diepte.

Leeskringresensie: I am Ella: a remarkable story of survival, from Auschwitz to Africa deur Joanne Jowell

Alet Fick 2023-11-11 Baie dankie vir die mooi vertel van die formidabele Vrou! Ek gaan definitief die boek lees! Daar moet 'n film van haar gemaak word. Ons vroue se innerlike krag en die vrou se wonderlike liefdevolle hart is stories wat ons wêreld nodig het! Baie dankie. A

The wonderful corniness of the Springboks: South African softness at its best

Adrian Louw 2023-11-10 Dis 'n simpatieke en mooi vertolking van dit wat gebeur het sover ons gewone fêns dit ervaar het. Uiters gesofistikeerde spanpoging!

Jonk is

Calvyn Hamman 2023-11-10 Aangrypende gedig! Mal daaroor.

Hamas: terroriste of vryheidsvegters?

Charl Adams 2023-11-10 'Hoe weet ons daar is nie iewers in ’n Israeli-tronksel ’n Palestynse Mandela wat versoening kan bring nie?'. Presies

Die Kaapse Vlakte-boekefees 2023: Diana Ferrus se indrukke

Nicoline 2023-11-10 Ek sou baie graag wou kommunikeer met organiseerders van die fees.

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Notas oor die tragedie van Israel en die Palestyne

Johann Rossouw 2023-11-10 Hein, ja, wat sal ek nou sê? Wat die mimetiese teorie betref, het Girard natuurlik uitgewys dat die god wat sigself vrywillig as sondebok offer, naamlik Christus, die sondebokmeganisme ontbloot, sodat ons minstens nie sedertdien weer van ons slagoffers g

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: "Die hede en die toekoms volgens Michel Houellebecq"

Marinus Schoeman 2023-11-10 Baie dankie vir hierdie leersame artikel wat jy vir ons toeganklik maak. Dit help om die werk van Houellebecq beter te vestaan. Dankie ook vir jou skitterende vertaling van Houellebecq se jongste roman wat onder die titel "vernietig" onlangs verskyn het b

Leeskringresensie: I am Ella: a remarkable story of survival, from Auschwitz to Africa deur Joanne Jowell

Marie Ashpole 2023-11-10 Die gebruik van ‘besonderse’ in plaas van ‘besondere’ is werklik steurend!

Jonk is

Simone 2023-11-10 Beautiful...

Jonk is

Andre Geldenhuys 2023-11-10 Pragtige woorde, Willa. Wat 'n lekker lees op n perfekte Novemberoggend terwyl ek my koffie drink en uitkyk op dieselfde berge en natuurskoon waaroor jy so talentvol dig.

Top 15 kortverhale van 2013 op LitNet

Alida 2023-11-10 Ek's groot asb opsoek na kortverhale uit 100 uitgesoekte verhale deur O Henry Lisbeth Zwerger.

Matriekvraestelle: Afrikaans Eerste Addisionele Taal (2018)

jackie maqegu 2023-11-09 Dit is nog steeds van hulp, want ek het my antwoorde gekry - maar nie so duidelik soos ek wil nie.

Onder die hoesstroop

lizzie jantjies 2023-11-09 skrikwekkend - ook die brute illustrasie staan tog op, Oubie, daar is lewe anderkant die hoes: die son skyn, die druiwe word ryp, en die vogels sing (nog...) sterk vers, so gestroop en direk naskrif: ek weet hoe jy voel...

Jonk is

Ronelle Rademeyer 2023-11-09 Willem, jy is 'n digterlike inspirasie. Mag die woorde bly vloei.

Pelgrimspsalms: Opskud, die pad is steil en ver

Hennie Smith 2023-11-09 Dankie Cas, dat jy my en ander lesers wat gemeen het ons 'ken' die Bybel, attent maak op die Pelgrimspsalms. Op ons pelgrimstog vanaf die problematiese Meseg en Kedar met die probleme van hierdie ondermaanse maak jy ons oë oop sodat ons ons oë kan opsla

Onder die hoesstroop

Jacques Boshoff 2023-11-09 Baie dankie vir jou insiggewende kommentaar, Danie, ek waardeer dit.

Graad 8: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

Glenda 2023-11-09 Grade 8: Wiskunde, Geography, Physics, Technology. Life Science, English Home language, History, Afrikaans Additional Language, Life Orientation, Drama, Art, Accounting, EMS, Sketch.

Laat die kinders hoor

Andeline 2023-11-09 My kind.

Onder die hoesstroop

Danie Botha 2023-11-09 Ek bewonder die skeppende gebruik van woorde met verwante betekenisse: "dink" / "twyfel"; "wees" wat gespesifiseer word met "Menswees"; die beeld van die "stadion" wat verhelder word met "stippeltjie" wat nie "onsigbaar" is nie, maar wel "onsienbaar".

Jonk is

Mich 2023-11-09 Ai Willem, as ek maar net só kon dig ! Baie dankie, dit is meevoerend.
Top