Luisterverhale, ’n projek deur Katinka Heyns en Sonneblom Ateljees in samewerking met LitNet, word deur die Dagbreek Trust moontlik gemaak. Bekende kortverhaalskrywers se verhale word deur die room van ons stemkunstenaars voorgelees.
Marcel van Heerden en Rolanda Marais lees Eugène N Marais se verhaal “Die vaal koestertjie” voor. Die verhaal het oorspronklik in 1921 in Die Boerevrou verskyn.
Medewerkers
Astrid de Vos – uitvoerende trustee, Dagbreek Trust
Etienne van Heerden en Izak de Vries – LitNet
Katinka Heyns – vervaardiger/regisseur, Sonneblom Ateljees
Anrich Herbst Ateljees – Opname en klankversorging
Johnny de Ridder – kenwysie
Simon Barnard – grafiese ontwerp
Vervaardiger
Sonneblom Ateljees
Kommentaar
Báie dankie vir die voorlees van die verhale.
Sien uit om hierna te luister.
Sal baie graag daarna wil luister.
Klik asb op die pyltjie in die tweede blokkie. Dit is hoe jy kan luister.
Uitstekend😍