Rolanda Marais

Rolanda Marais is ’n Suid-Afrikaanse aktrise.

Foto: ERM

Luisterverhale: "Sa, vat hom!" deur Audrey Blignault, voorgelees deur Rolanda Marais

Audrey Blignault, Rolanda Marais Luisterverhale 2024-06-27

Rolanda Marais lees Audrey Blignault se verhaal "Sa, vat hom!" voor. Die verhaal het oorspronklik in Pas op vir Jantatarat, in 1979 deur Tafelberg uitgegee, verskyn.

Luisterverhale: "Belhambra" deur Petra Müller, voorgelees deur Rolanda Marais

Petra Müller, Rolanda Marais Luisterverhale 2024-05-21

Rolanda Marais lees Petra Müller se verhaal "Belhambra" voor. Die verhaal het oorspronklik in Die dwerg van die infanta en ander verhale, in 1993 deur Tafelberg uitgegee, verskyn.

Luisterverhale: "Die Rachelsporsie" deur Riana Scheepers, voorgelees deur Rolanda Marais

Riana Scheepers, Rolanda Marais Luisterverhale 2024-04-24

Rolanda Marais lees Riana Scheepers se verhaal "Die Rachelsporsie" voor. Die verhaal het oorspronklik in Dulle Griet, in 1991 deur Tafelberg uitgegee, verskyn.

Luisterverhale: "Kafee" deur Elsa Joubert, voorgelees deur Rolanda Marais

Elsa Joubert, Rolanda Marais Luisterverhale 2024-03-19

Rolanda Marais lees Elsa Joubert se verhaal "Kafee" voor. Die verhaal het oorspronklik in Melk, in 1980 deur Tafelberg uitgegee, verskyn.

Luisterverhale: "Die vaal koestertjie" deur Eugène Marais, voorgelees deur Marcel van Heerden en Rolanda Marais

Eugène N Marais, Marcel van Heerden, Rolanda Marais Luisterverhale 2024-03-13

Marcel van Heerden en Rolanda Marais lees Eugène N Marais se verhaal "Die vaal koestertjie" voor. Die verhaal het oorspronklik in 1921 in Die Boerevrou verskyn.

"Bewaar jou siel as jy my in ’n boks probeer sit" – ’n onderhoud met Rolanda Marais

Remona Voges, Rolanda Marais kykNET Portaal 2020-05-21

"Ek is beslis nie ’n tomboy nie, en ek hou van ’n bietjie wine en dine ... So ek en Christelle verskil in daai opsig. Ek is wel, nes sy, nie ’n pushover nie, en beslis nie gemaklik met die tradisionele rolle van die man en vrou nie."

Top