Luisterverhale: "Kafee" deur Elsa Joubert, voorgelees deur Rolanda Marais

  • 1

Luisterverhale, ’n projek deur Katinka Heyns en Sonneblom Ateljees in samewerking met LitNet, word deur die Dagbreek Trust moontlik gemaak. Bekende kortverhaalskrywers se verhale word deur die room van ons stemkunstenaars voorgelees.

Rolanda Marais lees Elsa Joubert se verhaal “Kafee” voor. Die verhaal het oorspronklik in Melk, in 1980 deur Tafelberg uitgegee, verskyn.

Medewerkers

Astrid de Vos – uitvoerende trustee, Dagbreek Trust
Etienne van Heerden en Izak de Vries –  LitNet
Katinka Heyns – vervaardiger/regisseur, Sonneblom Ateljees
Anrich Herbst Ateljees – Opname en klankversorging
Johnny de Ridder – kenwysie
Izak de Vries – grafiese ontwerp

Vervaardiger
Sonneblom Ateljees

Al die Luisterverhale is op hierdie blad beskikbaar:

Luisterverhale

  • 1

Kommentaar

  • Nou net na Elsa Joubert se "Kafee" geluister, deur Rolanda Marais gelees. Ek het dit so geniet. Baie dankie.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top