Elsa Joubert

"Skryf is vir my soos ’n manier van lewe – vandat ek ’n kind was, het ek dagboek gehou en my ondervindings neergeskryf."

Lees Elsa Joubert se ATKV|LitNet-Skrywersalbum hier.

Luisterverhale: "Kafee" deur Elsa Joubert, voorgelees deur Rolanda Marais

Elsa Joubert, Rolanda Marais Luisterverhale 2024-03-19

Rolanda Marais lees Elsa Joubert se verhaal "Kafee" voor. Die verhaal het oorspronklik in Melk, in 1980 deur Tafelberg uitgegee, verskyn.

Hoe dit gekom het dat ek Poppie geskryf het
2004

Elsa Joubert LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2007-06-13

Nou onlangs met 'n besoek aan Namibië staan ek weer langs die gruispad net buitekant Tsumeb waar ek in 1974, dertig jaar gelede, staan en kyk het na die lang konvooie vlugtelinge wat uit Suid-Angola oor die grens die destydse Suidwes-Afrika ...

Top