Luisterverhale: "Die lied van die reën" deur Eugène Marais, voorgelees deur Marcel van Heerden
2024-07-25Marcel van Heerden lees Eugène N Marais se verhaal "Die lied van die reën, ’n Koranna-dwaalstorie" voor. Die verhaal het oorspronklik in 1921 in Die Boerevrou verskyn.
Luisterverhale: "Die vaal koestertjie" deur Eugène Marais, voorgelees deur Marcel van Heerden en Rolanda Marais
2024-03-13Marcel van Heerden en Rolanda Marais lees Eugène N Marais se verhaal "Die vaal koestertjie" voor. Die verhaal het oorspronklik in 1921 in Die Boerevrou verskyn.

