Prof Melodie Labuschaigne2023-12-01Inderdaad, Mart-Marie Uys. Jy neem die woorde uit my mond! Bennet-Moll het 'n baie belangrike kwessie opgehaal en eensklaps klap almal se tonge. Welgedaan, Nini!
Johan Coetzee2023-12-01Hierdie debat ontwikkel in die regte koers, of rigting. Almal lewer goeie insette vanuit elkeen se ervaringsveld.
Barend: 'n uitgewer kan aan enige persoon wat 'n groter platvorm het en wat weet waarvan hulle praat 'n gratis boek (defnitief sonder betalin
Jaco du Toit2023-12-01Dankie LitNet vir die plasing!
My observasie:
Terminaal siek wees is nie vir sissies nie.
Sterkte aan almal met 'n terminale opvreet.
Óf net dié wat lamlê op bedseer se drumpel!
Die aaklige eindstryd tot die kers se laaste lig finaal saam die pyn ve
Mart-Marie Uys2023-12-01Bravo aan Crito se gebalanseerde mening. Nini Bennett-Moll se essay op Versindaba was inderdaad heerlik. Nini en Crito, bly werk tog maar met onverdrote ywer aan die selfaangestelde Facebook boekbeïnvloeders se heropvoeding asseblief. Dis tot almal se vo
Louis Genis2023-11-30Tot hiertoe en nie verder nie.
Of, tot dit weer gebeur?
Eintlik 'n magtelose situasie.
Of 'n punt waar daadwerklike aksie geneem moet word, of optrede geverg word?
Het die persoon of instansie die vermoë of moed om aksie te neem?
Of is dit 'n omstandighe
Danie Botha2023-11-30Dit is 'n plesier om hierdie satiriese teks te lees! Die woordkeuses, sinsbou, die handeling skep die humor so meevoerend! Die karakteriserings is oortuigend en dit berei die intrige goed voor. As daar weer 'n bundel kortverhale oor Kersfees- of ander ker
Trisa Hugo2023-11-30Barend, ek vra sommer namens almal wat ooit resensiekopieë van 'n boek of boeke ontvang het. Stel ons voor aan daardie uitgewers wat sal betaal vir 'n mening. Jo, hoe lekker sou dit nou wees? Verdagmakery van resensente en uitgewers op hierdie manier is
Elise Bishop2023-11-30Ek is in die onbenydenswaardige posisie dat ek die spelers weerskante van die net in hierdie wedstryd goed ken, of mee kennisse is, maar wil graag 'n hou speel sonder om die spreekwoordelike snotjantietietennisbal te word.
As 'n niefiksieskrywer van slegs
Charleine2023-11-30Ek weet wie Nicolaas is en ek weet hoekom hy my aspris wou bykom en my "digkuns" wou aftakel. Dis reg so, Eduan.
Ek het genoeg bewyse dat my gedigte darem nie so erg vrot is nie - al is dit nou nie Breyten (van 'n vorige era) se gelyke nie, FC. Elkeen is
Marinus Schoeman2023-11-29Uitstekende artikel, Koos! Dit spreek van pure gesonde verstand. So heerlik om te sien dat daar soms nog lig is midde in die duisternis, redelikheid en beskawing te midde van die primitiewe, barbaarse mentaliteit waaraan ons daagliks uitgelewer word in hi
Dewald Koen2023-11-29Dankie vir jou helder insigte, Barend. Dit is baie waar wat jy sê oor die toekoms van Afrikaans, veral die hoër funksies van die taal. Ek weet nie of Afrikaans as onderrigtaal die jaar 2125 gaan haal nie. So 2025 se eeufeesvieringe gaan dalk die eerste
Philip de Bruyn2023-11-29Vir my help 'n resensie om 'n boek te 'voel' en te 'ruik', dis wat ek doen wanneer ek 'n boek in die boekwinkel in my hande hou. Dis nou nie juis rasioneel nie, maar tog. Resensente behoort eerlik en ewewigtig te wees sonder om af te kraak. Ek raak altyd
Barend van der Merwe2023-11-28Ek hou my maar uit daai faaight. Dit herinner my aan die groot Faceboek-digters-faaight van so iets van 'n dekade of dalk al meer gelede. Daardie jare was daar ook 'n groepie beswaarde en bedroefde hekwagtertipes wat protes aangeteken het. As ek reg ontho
Dietloff van der Berg2023-11-28Beslis een van die beste resensies wat ek al gelees het. Die resensent kry dit reg om nie net sy wye kennis van literatuurteorie en Van Heerden se skryfwerk te integreer nie, maar ook die verskillende aspekte van "Gebeente" self so insiggewend en prikkele
Naomi Meyer2023-11-27Goeiedag! Hier is 'n skakel na die indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol daardeur om te sien wat alles hier gepubliseer is. Klik
Bernard Josef Sass2023-11-26Ek glo aan indiepte-verandering aan ons politieke stelsel. Ons staatstelsel. Nie net 'n stelsel in plek bring om die boonste "room" van die land te laat floreer en daardeur te verwag als daar onder gaan floreer nie nee. Ons hele sisteem aan die onderkant
Martie Visser2023-11-26Ja ek stem saam volkome saam met hierdie twee manne. Daar is hoop vir ons land as elkeen sy moue oprol en 'n werk doen.
Moenie vir bevolking 'n vis gee om te eet nie, leer hulle om 'n vis te vang.
Regering moet ophou om kindertoelaes te gee.
Hoe meer t