Smaakmakers? In gesprek met Stefaans Coetzee oor sy toekenning

  • 1

Netwerk24 het Donderdag 29 Februarie 2024 die wenners bekendgemaak van talle kategorieë smaakmakers. In die kategorie “Boeke met NB-Uitgewers” was daar vyf finaliste:

  • Anschen Conradie
  • Emiliedjie
  • Phylis Green
  • Rina Coetzee Gous
  • Stefaans Coetzee.

Stefaans Coetzee is as die wenner aangewys. Izak de Vries het hom gevra:

  • Hoe voel hy oor die term smaakmaker?
  • Kan ons smaakmakers se besprekings van boeke vertrou?
  • Hoe word ’n mens ’n smaakmaker?

Stefaans antwoord hierdie vrae in die video hierbo.

  • 1

Kommentaar

  • Wat ‘n voorreg om na hierdie twee mans te luister wat ek vriende kan noem wat soveel doen vir boeke persé maar nie net dit ook hul mentorskap offer ten spyte van hul druk skedules. Ek’t vir beide uiterste respek en hierdie praatjie terdeë geniet. Baie dankie beide van julle ❤️🌿

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top