Waar stories begin: in gesprek met James Fouché
2026-07-13"Vir hom gaan die gevaar nie daaroor dat rekenaars beter sinne gaan skryf nie; hy wonder wel hoe ’n toekoms gaan lyk sonder mense wat droom."
Waarheen verdwyn bladsy 44? Huisgenoot, die kortverhaal en die toekoms van die Afrikaanse letterkunde
2026-07-06"Miskien is dit waarom die verdwyning van bladsy 44 my so diep geraak het. Nie omdat daar een minder kortverhaal was om te lees nie, maar omdat dit my laat besef het hoe maklik ’n letterkunde die klein ruimtes kan verloor waar sy grootste vernuwing begin."
Johan Allers die storieverteller
2026-07-02"Hy wil nie mense in kampe verdeel nie, daarom praat hy met almal. Van Julius Malema se bondgenote tot mense in Solidariteit en AfriForum."
Om die land te dwing om vroeër te kyk: ’n onderhoud met Julian Jansen
2026-06-11"Hy skryf oor bylmoorde, reeksmoordenaars en verkragte kinders, maar uiteindelik gaan sy werk selde net oor misdaad. Dit gaan oor die vraag wat vóór die misdaad gebeur het."
Kortliks met Stefaans: Reels-leesstof en Power
2026-06-02"Kortverhale is soos Instagram-reels. As jy die een geniet het, wil jy die volgende een beleef."
Joe Mynhardt laat stories leef
2026-05-29"Toe ek die volgende oggend wakker word, was dit net e-mails en boodskappe. Skielik praat Rolling Stone en die New York Times met ons."
Seuns weet deur Frederick Botha: ’n resensie
2026-05-19"Jy ervaar sy emosies, onsekerheid, frustrasie en begeertes onmiddellik saam met hom. Die leser voel amper soos ’n mede-passasier in die verteller se kop. Met Seuns weet lees jy dus nie net stories nie – jy word deel daarvan."
Kortliks met Stefaans: Gregg Hurwitz se Antihero
2026-04-20"Deur die fokus te verskuif na temas van skuld en verlossing, gee Gregg Hurwitz se Evan Smoak ’n nuwe dimensie aan ’n bekende literêre figuur, wat hom uiteindelik in lyn bring met die ridderlike argetipe van die Middeleeuse held – ’n moderne krygermonnik wat vaardigheid, kode en morele integriteit kombineer."
Kortliks met Stefaans: Karina M Szczurek (samesteller) se Secrets
2026-04-20"Secrets bestaan uit 12 kortverhale wat spruit uit ’n werkswinkel wat Karavan Press gedurende 2025 aangebied het."
Die tafel in die hoek
2026-02-20"Soveel gesag in haar stem. Hy wil iets sê; sy knip hom kort. 'Oom Buys kom eenkeer ’n jaar. Net eenkeer. Altyd op dieselfde dag. Altyd by hierdie tafel'."
Kortliks met Stefaans: Hoe goed is ’n hitman om afgetree te bly?
2026-02-18"Wat doen ’n goeie misdaadroman: Bly dit by jou, of moet dit gedeel word?"
Kortliks met Stefaans: Om kieskeurig te lees
2026-01-29"The drop het nie die literêre diepte van JM Coetzee se Disgrace nie, maar beide romans werk met hoofkarakters wat min sê en in albei romans lê die ware konflik eerder innerlik as uiterlik. Die hond in The drop vervul ’n verrassend soortgelyke funksie as die honde in Disgrace."
Kortliks met Stefaans: Boekrak, of tronk toe?
2026-01-22"Wat doen ’n goeie misdaadroman: Bly dit by jou, of moet dit gedeel word?"
Seun
2026-01-15"Hy kry ’n skewe trek om sy mond. 'Hy het seuns. Kyk na al sy familiefoto’s, al wat ek het, is medaljes ...'"

