Hoekom voer Christene oorlog as hulle (ons) geroep is om lief te hê?
2024-02-02"Ons kla wanneer Christene êrens in die wêreld vervolg word – ons moet waak dat ons nie dieselfde doen nie. Christelike vervolging lei niemand na Jesus toe nie."
Sluipmoordenaars en huursoldate: ’n lesersindruk
2024-02-02"Gedurende die 'dooie seisoen' in die uitgewersbedryf, lees ek hoofsaaklik boeke wat ek geniet, maar wurm ook ’n paar onbekende kandidate in. Om nuwe skrywers vir die nuwe jaar te identifiseer."
Die juffrou wat kinders laat droom (en lees!)
2024-01-23"Toe ek destyds skool voltooi het, het ek nooit gedink dat ek ’n onderwyser gaan uitnooi vir ’n koffie nie. Nog minder dat ons oor skool gaan praat, maar Lina van der Merwe is nie enige juffrou nie."
Blaas asem in jou skryfwerk deur middel van kortverhale
2023-12-12"Jip, ek gebruik skaamteloos Hans se ongekende sukses as lokaas om aspirantskrywers aan te moedig om te skryf. Begin by kortverhale, dit is ’n goeie – maar vrek moeilike – medium om in te oefen."
Wanneer bereik ’n genre ’n versadigingspunt?
2023-12-11"As ek nou regtig braaf wou wees, kon ek dieselfde vraag aan die krimikorps rig. Wat laat ’n skrywer se boeke uittroon bo die res? En (ons fluister dit liewers): Is die beste regtig nog die beste?"
Wie mag resensies/lesersindrukke skryf?
2023-11-28"Hierdie debat is broodnodig in die tegnologiese era, veral vir groei in die boekebedryf. Ek ondersteun dus die skrywe, al stem ek uiteraard nie saam nie."
Leo deur Deon Meyer: ’n lesersindruk
2023-11-22"Wat is ’n speurder sonder ’n misdaad om op te los of Bennie sonder dranklus om te onderdruk? In Leo word sy troudatum ingespan om ekstra spanning op te bou."
Oor kortverhale en hul skrywers
2023-11-21"Die onbekende stemme staan nie ’n tree terug vir die groot asems soos Francois Bloemhof, Trisa Hugo, Anzil Kulsen en Gerda Taljaard nie. Dalk is dit bloot onkunde, maar my grootste verrassing sover is die digter Clinton V du Plessis se verhaal 'Bonsai'. Hemel, maar die man kan skryf."
Stefaans Coetzee gesels met Hestelle van Staden oor bloed en outopsies
2023-11-20"Ek sê altyd truth is stranger as fiction, so ek dink steeds die ware verhale is soms baie vreemder."
Openbarend: ’n resensie van Minder as water deur Morné Malan
2023-11-06"Die denkbeeldige Noord-Kaapse dorpie Bitterwater moet ontruim word om plek te maak vir ’n groot dam, en dis konstabel Cheslin Fielies, verbonde aan die Viooldrif-grenspos, se werk om seker te maak dat die inwoners betyds verwyder word."
Stefaans Coetzee in gesprek met Marie Lotz
2023-10-25"Ek dink dit sal my kreatiwiteit inkort as ek moet sit en nadink of ʼn toneel gaan werk as dit verfilm word. ʼn Mens moet dit oorlaat aan die draaiboekskrywer en filmmaker."
Stefaans Coetzee in gesprek met Madelein Rust
2023-10-25"Ek skryf nooit met ’n film in gedagte nie, maar ek geniet dit regtig wanneer lesers vir my sê my boek lees soos een. Van nature skryf ek baie beskrywend omdat die storie wel soos ’n film in my kop afspeel."
Wat is die kenmerke van ’n goeie fiktiewe sluipmoordenaar?
2023-10-07"As jy dié vraag vir Bard op Google vra, gee hy drie punte wat ek as volg opsom: ’n Goeie sluipmoordenaar moet op sy voete kan dink en sy opdrag kan uitvoer sonder om gevang te word. Hy is uiteraard ’n meester op verskeie terreine, onder andere gevegkuns, wapens, vermomming, ensovoorts."
The Great Train Race lok meer as fotograwe
2023-10-03"My seuns het ’n ding vir ou motors, so die Heidelberg Great Train Race is vir hulle paradys op aarde. Dit is net klein David wat in my arms spring en skree toe die ou lokomotief soos ’n draak stoom blaas."
Vaders, vaders: Stefaans Coetzee se oorsig van Innibos se eerste Boekenaweek
2023-09-12"Van alle boekfeeste wat ek al bygewoon en aangebied het, sal die een my ewig bybly. Nie net oor die tema nie, maar oor die hoeveelheid skrywers wat mekaar se gesprekke bygewoon het."

