Seun en Die binneland in deur Dana Snyman, ’n resensie
2024-11-20"Hy dwing ons om anders na die lewe te kyk, veral in ’n postapartheidera waar duisende wittes terug na die 'goeie ou dae' verlang."
Kortliks met Stefaans: 23 Oktober 2024
2024-10-23"Nadat ek Nicol ’n paar jaar gelede toevallig ontdek het, het ek doelbewus na Suid-Afrikaanse Engelse skrywers begin soek. Daar was ’n paar verrassings, Roger Smith vir een. En nadese Kurt Ellis."
Hoe lyk ’n man? Anschen Conradie gesels met Stefaans Coetzee oor Sel ses
2024-10-07Hoe lyk ’n man? Wanneer word jy ’n man? In die tronk word jou manlikheid gemeet aan jou vermoë om vinniger en beter met ’n selfgemaakte mes te kan kap. Maar is dit wat ’n pa aan sy seun wil oordra? Gedigte van Breyten Breytenbach, kortverhale van Willemien Brümmer en knipsels van Elise Bishop kom ook ter sprake.
Bemarker, skrywer, pa, tweedekansgryper: ’n onderhoud met Stefaans Coetzee
2024-09-11"Ek dink nie 'skrywer' maak iemand ’n sukses nie. Dit is ’n vals identiteit. Ek is ’n man en pa en dit maak my ’n sukses. Ek is gelukkig dat ek soos Herman Charles Bosman (wat ook in die tronk was) kan skryf."
Kortliks met Stefaans: 2 September 2024
2024-09-02"Hier is twee klippe-kou-publikasies. Albei kan hewige debat veroorsaak, veral onder lesers wat dit nie gaan lees nie. Albei het ook die vermoë om groei te ontkiem."
Droomjagter deur Leon van Nierop: ’n resensie
2024-08-23"My groot vrees met 'ou hande' is dat hulle bykans enigiets kan skryf en dit gedruk sal word, bloot omdat hulle name boeke by die duisende verkoop. Is die verkoopsyfers nie al wat tel nie?"
Debat is goed vir boekverkope
2024-08-21"Debat is goed vir boekverkope! Dink aan Dan Brown se The Da Vinci code en Erla Diedericks se eerste Stoom-publikasie, Die kontrak."
Stefaans Coetzee gesels met Nicole Engelbrecht oor Sizzlers: The hate crime that tore Sea Point apart
2024-08-14"Ja, lesers gaan dinge raaklees wat nog nooit in die media gedek is nie." Stefaans Coetzee kuier saam met Nicole Engelbrecht, skrywer van die blitsverkoper, Sizzlers: The hate crime that tore Sea Point apart.
Kortliks met Stefaans: 22 Julie 2024
2024-07-22"Wat vir my die meeste – selfs bo die lekker intrige – uitgestaan het, is die skrywer se sigbare skryfstyl."
Die beweging van bloed deur Pieter Stoffberg: ’n resensie
2024-07-02"Om die galgtou nog stywer om die leser se nek te draai, herwin Everhard sy geheue soos die storie ontvou. Robert Ludlum het reeds met sy ikoniese Jason Bourne-reeks bewys hoe effektief geheueverlies spanning opbou."
Kortliks met Stefaans: 1 Julie 2024
2024-07-01"Hierdie skrywe is nie resensies nie – dit is ’n in-die-hand-stop, asof ek jou in Bargain Books raakloop en sê: 'Lees dit!'"
Spanningsbrekers! Die nege lewens van Mevrou Smit deur Elizabeth Wasserman: ’n resensie
2024-06-12"Ja, daar is ’n moord, maar dit is Mevrou Smit se vlymskerp tong en haar intrapslag in die piepklein dorpie, Aronspoort, wat my aan die lees gehou het. Alles aan Die fantastiese Mevrou Smit, van die kleurvolle omslag tot die storie, was vrolik. Net so met haar tweede volwasse roman, Die nege lewens van Mevrou Smit."
Stefaans Coetzee in gesprek met Graham Coetzer, skrywer van Hunting with the Hawks
2024-06-07"In sy 15 jaar as joernalis het Coetzer mense in die polisie ontmoet wat hulle lewens toewy aan hulle werk, ten spyte van nepotisme, politiese inmenging en min resources."
Nog lesersindrukke en idees oor genres wat ’n versadigingspunt bereik
2024-05-27"Soos enige ywerige leser is ek heeltyd op soek na nuwe stemme, maar dan verwag ek dat daardie nuwe stemme my asem moet wegslaan. Dit is hoe ’n genre groei."
Bloedsomer deur Sidney Gilroy: ’n lesersindruk
2024-03-19"Waarvan Gilroy nie wegbreek nie, is sy wenresep om sterk sosiale temas aan te pak. Dit gaan oor meer as armoede en domestic noir. In Bloedsomer vlek hy nie net die tema van afwesige vaders oop nie, hy sny ook in die gedagte van vaders wat liefs afwesig moes wees. Ons kry ook ’n indiepte kyk in die soeke na manwees en ’n verlore siel wat enigiets sal doen om te behoort."

