Ons soek e-boekkortverhale in Afrikaans
2023-01-23"Die mark van e-boekkortverhale is nog nie in Suid-Afrika ontgin nie. Tog kan dit ’n boek van een punt na ’n ander dra, nuwe lesers lok of selfs ’n newekarakter ontwikkel wat in ’n latere boek ’n hoofkarakter word."
Spesmagte tops in Andy McNab se The hunt, ’n lesersindruk
2023-01-10"Die reeks, wat met The hunt afskop, handel oor ware spesialemagteoperasies. En alhoewel hy in die boek spesifiek op die SBS (Special Boat Service) se operateurs fokus, kleur McNab die volledige prentjie in van wat alles agter die skerms gebeur."
In memoriam: Oom Adriaan Vlok
2023-01-09"Dit is moeilik om te glo dat daardie sagte man wat vir my die kardeur oopgemaak het, vroeër jare vrees ingeboesem het."
Kisduiweltjies en reeksmoordenaars: Into the fire deur Gregg Hurwitz, ’n lesersindruk
2023-01-06"Ek hou daarvan dat die skurke in elke nuwe Orphan X-boek opgegradeer word na iemand erger. Dalk ontmoet die Nowhere Man eendag sy gelyke."
Uiters aktueel, ’n lesersindruk van Don Bentley se Zero hour
2022-12-20"Met die huidige wêreldgebeure kan Don Bentley se Zero hour netsowel môre se voorblad wees."
Skets die lewe soos dit is: Strega deur Andrew Vachss, ’n lesersindruk
2022-12-19"Afrikaanse krimiskrywers sal veral baat vind by die lees van Vachss se skryfwerk."
Serial killers of Mexico deur Wensley Clarkson, ’n lesersindruk
2022-12-13"Krimiskrywers sal ná die lees van dié boek ’n sielkundige rypheid in hul reeksmoordenaars kan bring."
Tom Clancy’s chain of command is steeds propvol akskie, ’n lesersinkdruk
2022-11-28"Terwyl Ryan poog om die Kongres te oortuig om ’n wetsontwerp op medisyne goed te keur, maak die gewetenlose farmaseutiese biljoenêr Harjit Malhotra planne om die VSA-mark met counterfeit dwelms te oorspoel."
Geseënd is dié wat treur deur Susan Jordaan, lesersindruk
2022-11-22"Het die welsyn, nadat hulle na hul fancy huise weggery en hul hande soos Pilatus van ouds in hul blink wasbakke gewas het, geweet dat dié dronkgat my hero was?"
The terminal list deur Jack Carr, ’n lesersindruk
2022-11-18"Alhoewel hierdie boek nooit enige literêre pryse sal inpalm nie, sluit Carr hom met hierdie aksiebelaaide debuut by die groot name in die politiese-spanningsgenre soos Brad Thor, Vince Flynn en Brad Taylor aan."
Geld kan nie als koop nie
2022-11-17Lees die finale weergawe van Stefaans Coetzee se storie, "Geld kan nie als koop nie". Hy het deelgeneem aan die LitNet-slypskool Om te skryf.
Lesersindruk: Swartz kloof sy siel soos die Rooi See in Kies die lewe oop
2022-11-14"Sy Facebook-plasings waarin hy mense by die skryf van die boek betrek, is toegestroom en hy deel ook van hierdie hartverskeurende brokkies in sy boek."
Die Sanctuary Boekfees: ’n video
2022-11-10Stefaans Coetzee reël die Sanctuary Boekfees in Klerksdorp. Hy deel ’n kort, eksklusiewe video met LitNet om 2022 se fees op te som.
Niemand doen dit beter nie: ’n lesersindruk van Tier one wild deur Dalton Fury
2022-11-07"Die Amerikaner David Wade Doyle, oftewel Daoud al-Amriki, die mees gesoekte man in die wêreld, is in Jemen besig om Engelstalige Jihadiste op te lei om die VSA te infiltreer."
Die Sanctuary Boekfees: wenke vir moord en potjiekos gedeel
2022-11-02Die Sanctuary Boekfees, Klerksdorp, is ’n familiefees. Stefaans Coetzee en Salomé Kotze deel hul indrukke.

