Stefaans Coetzee

Stefaans Coetzee is ’n skrywer, radio-omroeper en vryskutresensent. Hy reël die Sanctuary Boekfees in Klerksdorp.

Hy is betrokke by liefdadigheidswerk en as ’n aktivis beywer hy hom vir versoening om brûe te bou. Hy bied gereeld mannekampe aan en is diensbaar by #leefliefde.

’n Privaat aangeleentheid

Stefaans Coetzee Fiksie 2025-03-27

"'Jy’t vir my baie oortuigend geklink.' Hy skink Johann se gewone vodka. 'Dalk moet jy vanaand se gebeure vir een van jou boeke gebruik. Dan kan jy my sexy uitbeeld.'"

Lethe

Stefaans Coetzee Fiksie 2025-03-13

"Hy swem deur ’n rivier. Die water is yskoud. In die verte hoor hy hoe Afrika-dromme ritmies klop … doef-doef … Hy voel hoe dit stelselmatig warmer en warmer rondom hom word."

Kortliks met Stefaans: 4 Februarie 2025

Stefaans Coetzee Boeke en skrywers 2025-02-04

"Als wat ek sê, klink soos ’n komplot, maar juis! Samesweringsteorieë maak goeie stories."

Kortliks met Stefaans: Boeke van 2024 wat nog ’n keer aandag kort

Stefaans Coetzee Boeke en skrywers 2025-01-08

"Aan die begin van die nuwe jaar kyk ek terug na die boeke wat ek gedurende 2024 gelees het. Ek doen dit om te beplan wat ek in 2025 hoog op my leeslys wil sit en ek merk ’n paar boeke op wat beslis ’n shout-out moes kry."

Kortliks met Stefaans: My top-10 van 2024

Stefaans Coetzee Boeke en skrywers 2024-11-25

"Almal soek Kersfeesleesstof of -presente. Hier is my top-10 van 2024. Ek het my keuse uit alle genres waar ek vanjaar gekuier het, saamgestel ... Ek het meestal probeer bly by boeke wat in 2024 verskyn het, maar vermeld wel twee keer ouer boeke. Ons almal koop mos ook boeke by tweedehandse boekwinkels."

Kortliks met Stefaans: Boeke wat jou asem wegslaan

Stefaans Coetzee Boeke en skrywers 2024-11-20

"Hierdie boeke is (nog) nie my Kerskeuse nie; hierdie boeke gaan wel jou asem wegslaan!"

Seun en Die binneland in deur Dana Snyman, ’n resensie

Stefaans Coetzee Resensies 2024-11-20

"Hy dwing ons om anders na die lewe te kyk, veral in ’n postapartheidera waar duisende wittes terug na die 'goeie ou dae' verlang."

Kortliks met Stefaans: 23 Oktober 2024

Stefaans Coetzee Boeke en skrywers 2024-10-23

"Nadat ek Nicol ’n paar jaar gelede toevallig ontdek het, het ek doelbewus na Suid-Afrikaanse Engelse skrywers begin soek. Daar was ’n paar verrassings, Roger Smith vir een. En nadese Kurt Ellis."

Hoe lyk ’n man? Anschen Conradie gesels met Stefaans Coetzee oor Sel ses

Anschen Conradie, Stefaans Coetzee Skrywersonderhoude 2024-10-07

Hoe lyk ’n man? Wanneer word jy ’n man? In die tronk word jou manlikheid gemeet aan jou vermoë om vinniger en beter met ’n selfgemaakte mes te kan kap. Maar is dit wat ’n pa aan sy seun wil oordra? Gedigte van Breyten Breytenbach, kortverhale van Willemien Brümmer en knipsels van Elise Bishop kom ook ter sprake.

 

Bemarker, skrywer, pa, tweedekansgryper: ’n onderhoud met Stefaans Coetzee

Surene Esterhuizen, Stefaans Coetzee Skrywersonderhoude 2024-09-11

"Ek dink nie 'skrywer' maak iemand ’n sukses nie. Dit is ’n vals identiteit. Ek is ’n man en pa en dit maak my ’n sukses. Ek is gelukkig dat ek soos Herman Charles Bosman (wat ook in die tronk was) kan skryf."

Kortliks met Stefaans: 2 September 2024

Stefaans Coetzee Lesersindrukke 2024-09-02

"Hier is twee klippe-kou-publikasies. Albei kan hewige debat veroorsaak, veral onder lesers wat dit nie gaan lees nie. Albei het ook die vermoë om groei te ontkiem."

Droomjagter deur Leon van Nierop: ’n resensie

Stefaans Coetzee Resensies 2024-08-23

"My groot vrees met 'ou hande' is dat hulle bykans enigiets kan skryf en dit gedruk sal word, bloot omdat hulle name boeke by die duisende verkoop. Is die verkoopsyfers nie al wat tel nie?"

Debat is goed vir boekverkope

Stefaans Coetzee Boeke en skrywers 2024-08-21

"Debat is goed vir boekverkope! Dink aan Dan Brown se The Da Vinci code en Erla Diedericks se eerste Stoom-publikasie, Die kontrak."

Stefaans Coetzee gesels met Nicole Engelbrecht oor Sizzlers: The hate crime that tore Sea Point apart

Stefaans Coetzee, Nicole Engelbrecht Skrywersonderhoude 2024-08-14

"Ja, lesers gaan dinge raaklees wat nog nooit in die media gedek is nie." Stefaans Coetzee kuier saam met Nicole Engelbrecht, skrywer van die blitsverkoper, Sizzlers: The hate crime that tore Sea Point apart.

Kortliks met Stefaans: 22 Julie 2024

Stefaans Coetzee Lesersindrukke 2024-07-22

"Wat vir my die meeste – selfs bo die lekker intrige – uitgestaan het, is die skrywer se sigbare skryfstyl."

Top