Die gawe van groen: ’n onderskatte erotiese fabel
2026-11-02"Mag Die gawe van groen meer en meer gelees word – en mag dit ons almal help om meer te praat oor die gawes van seks, liefde en luister."
Here we are: Bretten-Anne Moolman and Bianca Whitehead at the GFI Art Gallery
2026-11-02"The GFI Art Gallery in Park Drive, Gqeberha, is currently hosting a two-hander. Bretten-Anne Moolman, who works on various canvasses, and Bianca Whitehead, a ceramic artist, are exhibiting recent works under the title Here we are."
Athol Fugard and the Serpent Players: A political documentary seen through the lens of protest theatre
2026-10-30"Fugard and the Serpent Players are like our spiritual guides. Their presence helps us see and hear many more wonderful people who have touched our great country."
ATKV-PEAAT se Vettie, Vettie is vet pret
2026-10-27"Ek het die openingsaand bygewoon. Die saal was deeglik gevul. Die tannies wat voor my gesit het, se kommentare op die stuk was kostelik – ek het hulle byna soveel geniet as die spelers."
Toyota Stellenbosch Woordfees 2026: Mense en boeke en dinge en ’n paar kiekies om dit te bewys
2026-10-21"Om ’n paar dae lank by die Toyota Stellenbosch Woordfees rond te hang, is altyd lekker. Ek deel graag van my herinneringe."
Afrikaners have PoepMed, a drama in one act
2026-09-25This two-hander is written to be performed on 27 September 2026 in front of the White House just after 3 000 white crosses have been planted. The play is dedicated to Donald Trump, the great leader who inspired this.
Multitudes by Mphuthumi Ntabeni: A reader’s impression
2026-09-21"Multitudes is home to many things: It is a collection of layered histories, philosophies, thoughts on architecture, intertexts and a place for love stories to nestle."
Vulpro se voëls wil ook van geweet wees
2026-09-16"Vir aasvoëls wentel kennis om die verskil tussen lewe en dood."
Riaan Manser: avonturier, skrywer, spreker, maar ook ’n omgeemens
2026-09-16"Ek hoor ook hoe Manser sê: 'Ek so bly oor wat julle hier doen. Weet julle hoekom? Ek gaan een van die dae ophou om die ou te wees wat baie praat oor die omgewing, maar dan gaan julle dit moet doen. Julle is die mense wat my werk moet voortsit'."
Tiago Guedes’s Aquí is a masterclass in changing one art form into another
2026-09-09"Guedes, like Coetzee, encourages our intertextual references, but at the same time he has managed to create an epic that can hold its own."
Kuns maak die onsigbare sigbaar: Unseen together – a visual exploration of illness and disability
2026-09-08"Dit is die samevloei van twee onafhanklike navorsingsprojekte wat uiteindelik raakpunte gevind het en toe met ’n derde projek begin saamwerk het."
Die ATKV se Boekmakietie op Despatch
2026-09-01"Op Saterdag 22 Augustus 2026 het die ATKV se takke in Despatch ’n Boekmakietie gehou."
Handcrafting a book in a time of AI: SnowPal soccer by Lisa Maria Burgess – a reader’s review
2026-09-01"What is unique, though, is that each of the delightful pictures throughout the book has been handstitched in a form of embroidery known as appliqué."
In gesprek met Stephan van Staden oor sy bundel Digters is stigters: ’n honderd en enkele gedigte
2026-09-01"My hoofdoel met die wye publikasie van die bundel is dat die breë publiek dit sal geniet as ’n feesviering van ander digters en hul gedigte."
In gesprek met Luna Paige oor haar nuwe album, Die reisigers, en ’n landswye toer
2026-08-27"Dit was vir my hartroerend, en by tye selfs emosioneel. Dit het wel aan my beaam dat my eerlike vertellinge, my rou weergee van my eie ervaring in die musiek, iewers ’n hartsnaar pluk en tot mense spreek. Ek het besef dat die temas wat ek aanraak, werklik universeel is, dat my lewensreis nie uniek is nie."

