Kommentaar

Die eerste skoene: spore van ou plakkies tot hoëhakskoene

Johann H Claassen 2023-11-16 Interessant. Dankie.

LitNet en die Langenhoven Gedenkfonds se wetenskapfiksiekompetisie

Celia 2023-11-16 Verstaan ek die definisie van 'n kortverhaal na aanleiding van die woordtelling korrek deurdat 'n kortverhaal se woord telling tussen 1000 en 20 000 woorde is maar dat flitsfiksie nie meer as 'n 1000 woorde lank is nie?

Deur die tonnel van twyfel: Waarom Kombuis hom nie as Christen beskou nie

Marianne Peacock 2023-11-16 Dankie, Jean Oosthuizen. Jou kommentaar is baie sinvol.

Die besoek

Mich 2023-11-16 Kosbaar en só mooi. Uitstekend, rou, eerlik, broos, Stanley.

Die geheime klippieklub deur Erla-Mari Diedericks: ’n lesersindruk

Izak de Vries 2023-11-16 Johan. Inligting in die artikel.

Graad 8: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

Naomi Meyer 2023-11-16 Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet het baie vraestelle wat gratis beskikbaar is en jou kan help met jou voorbereiding. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle waar alles op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vr

Graad 5: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

Graad 11: Wiskundevraestel en -memo

Naomi Meyer 2023-11-16 Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet het baie vraestelle wat gratis beskikbaar is en jou kan help met jou voorbereiding. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle waar alles op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vr

Graad 7: Wiskundevraestel en -memo, derde kwartaal

Graad 9: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, vierde kwartaal

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 5, intermediêre fase)

Graad 11: Wiskunde-vraestel (2) en -memo, vierde kwartaal

Graad 8, Afrikaans Huistaal: vraestelle en memoranda

Son of a whore by Herman Lategan: a review

Herman Lategan 2023-11-16 Baie dankie, baie goed verwoord, ek waardeer dit.

Die geheime klippieklub deur Erla-Mari Diedericks: ’n lesersindruk

Johan van Staden 2023-11-16 Hoe en waar bestel ek van Erla-Marli se werke? Ook haar redigeringdienste?

Graad 8, Afrikaans Huistaal: vraestelle en memoranda

ZUNAID 2023-11-15 Ek wil graag leer.

Deur die tonnel van twyfel: Waarom Kombuis hom nie as Christen beskou nie

Jean Oosthuizen 2023-11-15 Barend, Sakkie was verkeerd gewees wat dit betref. Ek weet wat Sakkie geskryf het, daarom het ek Koos self daaroor uitgevra. Nêrens in sy boek sê Koos hy is nog 'n belydende Christen nie. Inteendel. Sakkie het intussen ook kennis daarvan geneem dat Koos

’n Ope brief aan Luan Staphorst

Cicero 2023-11-15 Dankie vir jou relativerende perspektief, Joan. Ek hoor wat jy sê oor Rousseau/Blum en die Louw-briewe, waar dit gaan om onderskeidelik literêre “wraak” en die beskerming van gestorwe persone se nalatenskap. Dit verskil vir my wel van die kwessie va

In memoriam: Mariël le Roux

Martinette Davis Möller 2023-11-15 Dankie Danie, vir die herinneringe - die groot word aan die voet van die Brandwachtberge. Martinette

Graad 11: Wiskunde-vraestel (2) en -memo, vierde kwartaal

Mariano 2023-11-15 Ek wil graag vraestelle ontvang.

LitNet en die Langenhoven Gedenkfonds se wetenskapfiksiekompetisie

Izak de Vries 2023-11-15 Ingrid. Jy sal moet gou spring. Ons het jou teks nodig lank voor 31 Desember, asseblief.

LitNet en die Langenhoven Gedenkfonds se wetenskapfiksiekompetisie

Izak de Vries 2023-11-15 Ons soek kortverhale, asseblief.

LitNet en die Langenhoven Gedenkfonds se wetenskapfiksiekompetisie

Izak de Vries 2023-11-15 Hallo Elize. Ja. Lees asseblief hier: https://www.litnet.co.za/category/nuwe-skryfwerk-new-writing/.

Son of a whore by Herman Lategan: a review

Marguerite aka Vytjie 2023-11-15 Die boek was vir my 'n tipe tuiskoms omdat ek en en die skrywer sulke paralelle lewens gelei het soms deur dieselfde mense vertrap is. Dieselfde ervarings beleef het en boonop in dieselfde areas. Dankie vir almal wat eintlik maar my storie ook vertel het,

Graad 5: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

SHAMILDENE SEPTEMBER 2023-11-15 Good day! Can I please have grade 5 in English. Thanks a lot.

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 5, intermediêre fase)

Benette 2023-11-15 Gr 5: Eindeksamen vraestelle en memo's: Geskiedenis, Wiskunde, Afrikaans, Natuurwetenskap en Tegnologie, Geografie, Lewensvaardigheid.

Deur die tonnel van twyfel: Waarom Kombuis hom nie as Christen beskou nie

Snotjan 2023-11-15 Tog vreemd dat dit juis die gevolgtrekking was waartoe Izak Spangenberg gekom het. Spangenberg skryf: "Dis duidelik dat Koos homself nog as ’n Christen-gelowige beleef". Hy merk ook dat daar nie eintlik veel geskryf word oor enige 'waardes', soos wat di

In memoriam: Mariël le Roux

Danie Botha 2023-11-15 Goeie Hennie en Nico Ek waardeer die reaksies. Sal dit bewaar en bewaar. Danie

In memoriam: Mariël le Roux

Hennie van Deventer 2023-11-15 Maar net een Danie Botha.

Graad 9: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, vierde kwartaal

Doshaan Olivier 2023-11-14 Ek is op soek na nog vraestelle, asseblief.

In memoriam: Mariël le Roux

Nico 2023-11-14 Dankie Danie vir die deel in jou kosbare herinneringe van 'n merkwaardige vrou!

LitNet en die Langenhoven Gedenkfonds se wetenskapfiksiekompetisie

Elize Ehlers 2023-11-14 Aanvaar julle ander tipe kortverhale en gedigte ná die kompetisie verby is?

In memoriam: Mariël le Roux

Danie Botha 2023-11-14 Ek waardeer jou mening, Daniel. Sal bewaar word. Danie

LitNet en die Langenhoven Gedenkfonds se wetenskapfiksiekompetisie

Celia 2023-11-14 Sal 'n flitsverhaal kwalifiseer of moet dit 'n kortverhaal wees?

Deur die tonnel van twyfel: Waarom Kombuis hom nie as Christen beskou nie

Jean Oosthuizen 2023-11-14 Koos is baie duidelik dat hy homself nie meer as 'n Christen beskou nie. Daar hoef geen onduidelikheid daaroor te wees nie. Niks vaag daaromtrent nie.

LitNet en die Langenhoven Gedenkfonds se wetenskapfiksiekompetisie

Ingrid 2023-11-14 Sluitingsdatum 31 Desember?

Graad 7: Wiskundevraestel en -memo, derde kwartaal

Romain 2023-11-14 Ek wil graag my kind help met haar Wiskunde.

In memoriam: Mariël le Roux

Daniel Hugo 2023-11-14 'n Mooi huldeblyk, Danie!

Vader Nolan

Jacobus 2023-11-14 Jannie Gagiano is 'n bekende en gesiene Stellenbosser! Skerp satire.
Top