Kommentaar

’n Ope brief aan Luan Staphorst

Joan Hambidge 2023-11-14 Dis net jammer dat Cicero onder 'n skuilnaam skryf en skuilname (Kees Konyn of L.I.Bertyn) het maar die gewoonte om uit te lek. En dit maak my ongemaklik wanneer literatore onder 'n nom de plume ander kritiseer. Ek het nie gedink Azille Coetzee se resensi

Noag se ark en almal se vrae om Geloof

JM Murray 2023-11-14 Heb 11:7. Deur die geloof het Noag, toe hy ‘n goddelike waarskuwing ontvang het aangaande wat nog nie gesien was nie, met eerbiedige vrees die ark gereed gemaak tot redding van sy huisgesin, waardeur hy die wêreld veroordeel het en 'n erfgenaam geword

Graad 11: Wiskundevraestel en -memo

genevia scholtz 2023-11-14 Ek stel belang om die vraestelle uit te werk.

Deur die tonnel van twyfel: Waarom Kombuis hom nie as Christen beskou nie

Snotjan 2023-11-14 Uit die professor se bespreking van die boek, skyn dit dat die boek bewustelik of onbewustelik die idee skep dat Koos steeds 'n Christen is. Maar hier word dit weer ontken. Dit herinner mens nogal so bietjie aan die NG kerk se werkswyse. Glo aan die duiwe

Die meeste mans het ’n godkompleks

Hans Richardt 2023-11-13 Die skrywer noem enkele vroue uit die geskiedenis en baseer sy brief op individue se uitsonderlike prestasies, ondersteun deur hul gades. Dit is nie veralgemening nie. Hier in Orania staan vroue hul man in bouspanne daagliks, hul is selfs werkgewers, amba

’n Repliek op Luan Staphorst se mistastings oor Samespraak

Jan Schoeman 2023-11-13 Alwyn, is dit nie ewe maklik om te sê jou interpretasie van Luan se bedoeling is (ook) 'n mistasting nie? Wat die groeperings se selferkende doelwitte is, en wat ander (Staphorst en myself) se ervaring van dié groeperings en die uitleef van hulle ideale

’n Ope brief aan Luan Staphorst

Jan Schoeman 2023-11-13 Wat moet mnr Staphorst "vat"? Hierdie tipe emosionele reaksies hoort tussen blou en rooi op X, nie 'n meningsblad oor akademiese kwessies nie. Cicero, jou eie onderrok (of onderbroek) hang bietjie uit mbt vooroordele en lojaliteite. Jou aandrang dat hy '

Picture this: not Sicily 1912; Stellenbosch 2023 (ook RR Ryger)

Henk Bredell 2023-11-13 Sê asb vir Mnr RR Ryger, ek hoop die RR staan vir Rolles-Royce, want ek het nog nooit so lekker gery nie en ek voel nou sommer loslyf.

Graad 7 Afrikaans Huistaal: Vraestel 1, 2 en 3

Naomi Meyer 2023-11-13 Hallo, en ek wens ons kon help, maar ons bied oefenvraestelle wat meer in die algemeen kan help met voorbereiding. Jy kan die vraestelle hier aflaai: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is die indeks waar al LitNet se vraestel

Graad 8: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

Naomi Meyer 2023-11-13 Hi there, and thank you for the enquiry. Our papers are available in Afrikaans but you are most welcome to click on the links and download for free in order to prepare for the examinations. Best of luck, Naomi Meyer, senior content manager

Graad 8: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

Susanna de Jongh 2023-11-13 Ek sal graag die Engels vraestel en MOS vir graad 8 wil hê. Dankie.

Matriekvraestelle: Afrikaans Eerste Addisionele Taal (2018)

Naomi Meyer 2023-11-13 Hallo, en ek is bly dat die vraestelle help. Jy kan nog meer vraestelle hier aflaai: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is die indeks waar al LitNet se vraestelle op een plek bymekaar is. Die vraestelle is ingedeel volgens gr

Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 2 en memorandum

Naomi Meyer 2023-11-13 Hallo, en ek is bly dat die vraestelle help. Jy kan nog meer vraestelle hier aflaai: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is die indeks waar al LitNet se vraestelle op een plek bymekaar is. Die vraestelle is ingedeel volgens gr

Graad 9-wiskundevraestelle en memorandums (November)

Naomi Meyer 2023-11-13 Hallo, en dankie vir jou navraag. As jy hulp nodig het met eksamenvoorbereiding vir Wiskunde, kan LitNet met voorbereidingsvraestelle van hulp wees. Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet bymekaar is, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/in

Wiskunde, graad 9: Vraestel en memorandum (November, vraestel 1)

Naomi Meyer 2023-11-13 Hallo, en dankie vir jou navraag. Dit klink vir my of jy hulp nodig het met eksamenvoorbereiding. LitNet kan met voorbereidingsvraestelle van hulp wees. Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet bymekaar is, alles op een plek: https://www.litnet.co.z

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Naomi Meyer 2023-11-13 Hallo, en dankie vir jou navraag. As jy hulp nodig het met eksamenvoorbereiding, kan LitNet met voorbereidingsvraestelle van hulp wees. Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet bymekaar is, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-to

Graad 7: Geskiedenisvraestel en -memo, vierde kwartaal

Naomi Meyer 2023-11-13 Hallo, en dankie vir jou navraag. As jy hulp nodig het met ekamenvoorbereiding, kan LitNet met voorbereidingsvraestelle van hulp wees. Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet bymekaar is, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toe

Graad 9, 2016: Vraestelle en memoranda

Naomi Meyer 2023-11-13 Hallo, en dankie vir jou navraag. As jy hulp nodig het met ekamenvoorbereiding, kan LitNet met voorbereidingsvraestelle van hulp wees. Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet bymekaar is, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toe

Graad 6: Afrikaans Huistaal-vraestel en -memo, vierde kwartaal

Naomi Meyer 2023-11-13 Hallo, en dankie vir jou navraag. As jy hulp nodig het met eksamenvoorbereiding, kan LitNet met voorbereidingsvraestelle van hulp wees. Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet bymekaar is, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-to

Tamatiebredie is ’n waardige gryskoptante

Karen Hart 2023-11-12 Sjoe! Celeste, ek het nou eers hier op die Sondagmiddag jou boodskap raakgelees. Baie dankie. Jou mooi woord het sommer die Sondag-blou laat verdwyn.

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: "Die hede en die toekoms volgens Michel Houellebecq"

Joan Hambidge 2023-11-12 Die dank is groot vir hierdie reeks. Jy skryf sober en inderdaad leesbaar oor komplekse kwessies. Jy wys ook daarop dat alte dikwels word dit 'n of/of in plaas van 'n en/en. Jy bekyk telkens albei kante van die munt. Un coup de chapeau!

Die Bela-wet is parlementêr aanvaar: ’n onderhoud met Jaco Deacon

Reint van de Pol 2023-11-12 Ons bly in Afrika waar sentralisasie van mag die norm is. Demokrasie vra altyd aktiewe deelname aan die vorming van beleid, meer nog in Afrika. Ons as ouers sal doelgerig die Bela wet moet omvorm dat dit demokrasie dien - met waardering aan Fedsas wat ger

Graad 9, 2016: Vraestelle en memoranda

Louise 2023-11-12 Middag, asb. vraestelle vir graad 9, Wes-Kaap.

Graad 7: Geskiedenisvraestel en -memo, vierde kwartaal

Anita Goch 2023-11-12 Eindjaarvraestelle in al die vakke.

Onder die hoesstroop

Jacques Boshoff 2023-11-12 Baie dankie vir jou terugvoer, Lizzie.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

ewad kloppers 2023-11-12 Ek is op soek na rekeningkunde, graad 9-vraestelle vir die Novembereksamen.

Wie mag skeppend skryf?

JOHAN ANKER 2023-11-11 Dankie, Cas, vir besinning en denke agter jou bydrae. Ons bly maar soek na waarhede om ons bestaan aan te koppel, en dikwels bly dit ons ontglip, soos die Tyd. Maar die soeke bly die belangrike. Nogmaals dank vir die herdink!

Gents alumnus wordt rector van de Universiteit Stellenbosch (1926‒1933)

Jean Blommaert 2023-11-11 Mijn naam is Jean Blommaert, neef van Willem Blommaert, zoon van Felix Blommaert uit Horebeke, protestantse enclave in Vlaanderen, Belgie. Mijn vader was de jongste van 10 kinderen. Drie van zijn zoons emigreerden naar Zuid Afrika. Mijn grootvader was hoo

’n Ope brief aan Luan Staphorst

Nicolaas 2023-11-11 Vatso, mnr Staphorst! Baie items mooi verwoord deur Cicero. Kan nie wag vir jou repliek nie!

Leeskringresensie: I am Ella: a remarkable story of survival, from Auschwitz to Africa deur Joanne Jowell

Winnie Nel 2023-11-11 Dankie Heidi die ‘n baie besonderse resensie. Ek is juis nou besig om die boek te lees en geniet dit so baie. Dis so lekker om jou in ons boekklub te hê. Jy bring soveel diepte.

Leeskringresensie: I am Ella: a remarkable story of survival, from Auschwitz to Africa deur Joanne Jowell

Alet Fick 2023-11-11 Baie dankie vir die mooi vertel van die formidabele Vrou! Ek gaan definitief die boek lees! Daar moet 'n film van haar gemaak word. Ons vroue se innerlike krag en die vrou se wonderlike liefdevolle hart is stories wat ons wêreld nodig het! Baie dankie. A

The wonderful corniness of the Springboks: South African softness at its best

Adrian Louw 2023-11-10 Dis 'n simpatieke en mooi vertolking van dit wat gebeur het sover ons gewone fêns dit ervaar het. Uiters gesofistikeerde spanpoging!

Jonk is

Calvyn Hamman 2023-11-10 Aangrypende gedig! Mal daaroor.

Hamas: terroriste of vryheidsvegters?

Charl Adams 2023-11-10 'Hoe weet ons daar is nie iewers in ’n Israeli-tronksel ’n Palestynse Mandela wat versoening kan bring nie?'. Presies

Die Kaapse Vlakte-boekefees 2023: Diana Ferrus se indrukke

Nicoline 2023-11-10 Ek sou baie graag wou kommunikeer met organiseerders van die fees.
Top