’n Prettige manier om woordeskat en spelling te toets vir Afrikaans EAT, graad 8
Daar is drie dokumente: Die eerste bevat die lys woordeskat (met vergunning van Hoërskool Westerford), die tweede die instruksies vir die onderwyser en die derde die leerder se kopie.
Klik hier om die skoolwoordeskat af te laai.
Klik hier om die onderwyserskopie af te laai.
Klik hier om die leerderkopie af te laai.
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter
Kommentaar
Baie dankie vir die hulp wat julle ons kinders bied.
Baie dankie!
Baie dankie julle doen uitstekende werk in die moeilike tydperk.