Brand2023-10-29Wit Suid-Afrika se probleem was nooit werklik dat hy as kolonie beskou was nie. As dit werklik die geval sou was, dan sou dieselfde druk op Australië, Nieu-Seeland, Kanada en VSA gewees het om hul inheemse bevolkings as regeerders van hulle onderskeie la
Jakob-regoploop2023-10-29Daar is natuurlik 'n hele klomp twak wat so lekker verkoop word in hierdie boek dat sommige dit kan glo. Om te pas by die alewige politiek-korrekte narratief. Die verduideliking vir die ontstaan van swart en wit velle is nie net naief nie, dis sommer plei
Barend van der Merwe2023-10-29En dit was, dit was toe 'n verwoede stryd. En Kolisi was daar en hy en sy span het hulleself bewys as die mees suksesvolle span ooit in Wêreldbekerrugby. Welverdiend!
Annora Eksteen2023-10-28Dit is so.
Vryheid en verbeelding gaan ook vir my saam en ek kan dink: kreatiwiteit in die spel, dan gegrond op die tegniek en ervaring van die spelers en dan verder as dit in die reklame. Ja oral is oorbrugging.
"Die spelende wese" druk dit mooi uit
Tersia du Plessis2023-10-27Ek is reeds 27 jaar betrokke in die onderwys, as Engelse onderwyseres. Kinders uit top skole in my dorp, Worcester, is semi-geletterd. Al die bronne is daar. Solank as sogenaamde topskole en die onderwysdepartement volhou met die huidige patroon, gaan nik
Cas Vos2023-10-27Hercules, baie dankie vir jou insigryke essay. Jy het jou gedagtes helder verwoord. Advertensies kan op winsbejag gerig wees en die vryheid van die mens ondermyn. 'n Brug gee toegang tot ander ruimtes. Ruimtes mag nie vir eie gewin misbruik word nie.
GertBdeBeer2023-10-27Ek het vandag gaan kalamari eet in Bokkomlaan in Velddrif, toe lê Lokkie van Zyl se boek "Velddrif se stories" op die koffietafel. Ons het twee ure daar gekuier en gedeeltes uit die wonderlike boek gelees. Die eienaar is egter baie heilig op die boek, m
Elsabe Kloppers2023-10-27Vele interessante verwysings - lekker om te lees. Dankie! Sjoe, wat 'n doodsê: "... die verwurging van baie eiegoed. (Rowwe woord daai, so eie aan die laaste Afrikaanse president.)"
Susan2023-10-27Bespreek die wyse(s) waarop die tema van identiteit in die titel, die hoofstuktitels en die eerste hoofstuk van Jeremy vannie Elsies, “Die grootloop begin”, belig word.
Ronel Brand2023-10-27My grootste vrees het waar geward - ons twee dogiters is in 'n kultus in Brackenfell vasgevang. Ek was van die begin af doodseker dit is 'n kultus; hierdie boek en vorige navorsing het dit bevestig.
Joan Dippenaar2023-10-27Lieflik. Lewendig en gesond. Mag dit van krag tot krag gaan. Dit is heerlik om te weet dat die taal so vol inisiatief is. Ek geniet die Borg ’n woord en deelname van almal. Stoom voort. Ons is trots op ons taal en al die hardwerkenders wat ons taal so
Elmarie van Kampen2023-10-25Ek gaan Katvis beslis vir my aanskaf, kan nie wag om dit te lees nie. Klink my Annelie het haarself oortref met hierdie een!
Melvina Mason-Engelbrecht2023-10-25Ja, Ingrid Jones het presies verwoord wat ek ook voel. Ons gee egter nooit op om kataliste te wees en om inklusief te wees nie. Ons haat nie, alhoewel ons weet wanneer ons onreg aangedoen word. Onthou, ras het niks met intelligensie te doen nie. So ons we
Henning2023-10-25Ag Betty, wat is dit nou al weer?
Gisteraand kyk ek ʼn dokumentêr op Netflix oor ene Knox (Amerikaans) en haar kêrel (Italiaans) wat kwansuis tydens ʼn jagse episode ʼn vrou (Brits) in Italië sou vermoor het. Ek dink jy sal dit baie interessant vin
Anna Weideman2023-10-24As ‘n addendum: ek wens die aanvalle op Gaza kan nou gestaak word. Die menselyding is te verskriklik. Die kindertjies … Daar kan niks goeds van kom nie. Daar stem ek saam net Bettina.
Lezelle2023-10-24Goeie dag
Ek is opsoek na 'n knoffelringresep wat in Landbouweekblad 1 Mei 1992 geplaas is. 'n Vriendin van my maak dit so af en toe, maar haar bladsy val al uitmekaar. Toe het ek gedink as julle vir my een kan stuur, kan ek dit vir haar print en lamineer
Breyten Oubôbjaan Buitetjank2023-10-24vir Jannie Gagiano en B. Buiteblaf
Grootbek, jy beter ‘n plan maak.
Wanneer daai hekke van die aardse bestaan
agter jou toeklap
gaan daar nie vir beide jou
én jou ek
lêplek wees in die enkelselbed
van die dood nie –
al lewe julle
SW Burger2023-10-24Al vir hele paar jaar is ek nie 'n gereelde kerkganger nie, wel so af-en-toe 'n troue of begrafnis.
Ons woon op 'n plaas, op 'n heuwel teen die voet van Outeniekwaberg, met uitsig oor see, en kan tot by Plett in die verte sien. Daagliks is ek só dankbaar