Wiskunde, graad 4: eerste kwartaal – vraestel en memo

  • 8

Wiskunde in Graad 4 is ’n aanpassing, maar met LitNet se span kundiges kan die slimkop in jou huis getalle en getalpatrone oefen en dit makliker baasraak.

Klik hier om die vraestel in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memo in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Graad 4-wiskundevraestelle: kwartaal 1

Graad 4-wiskundevraestelle: kwartaal 1

Graad 4-wiskundevraestelle: kwartaal 1

  • 8

Kommentaar

  • Hi daar, hulp asb. Wiskundeberekeninge. Ek as ouer probeer verstaan die berekeningemetodes: die + is ok maar as ons by die - kom, kom ek nie uit op 4 of 5 stappe nie, is daar dalk 'n PDF wat my kan verduidelik, asb?

    • Goeiedag en dankie vir jou navraag. LitNet bied vraestelle en ook video's om met hersiening of verduidelikings te help. Wat die vraestelle betref, kan ek jou verwys na 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Rol deur die lys van vraestelle om te sien wat alles gelaai is, en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Wat video-verduidelikings betref, kan jy hierdie skakel volg om te sien wat alles verduidelik word: https://www.litnet.co.za/wiskunde-met-litnet-op-youtube/. Kyk gerus na die video's wat op jou kind se graad van toepassing is. Ek stel ook voor dat jy aanklop by jou kind se onderwyser en hom laat weet waarmee jou kind probleme ondervind. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Graag wil ek ’n duisend keer dankie sê dat jy ons help met al jou informasie op alle vakke.
    Ons waardeer dit.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top