Henriëtte van Wyk2023-08-31'n Uitstekende onderhoud - knap vrae wat nie net die wysheid van die skrywer ontbloot nie, maar ook opgewondenheid opwek om die verhaal te wil lees.
Naomi Meyer2023-08-31Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik t
Naomi Meyer2023-08-30Hallo en dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien watter vraestel
Naomi Meyer2023-08-30Hallo en dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien watter vraestel
Denise Minnaar2023-08-29Goeienaand, ek is Denise Minnaar, ma van Duwane Minnaar, 'n Graad 4-leerder. Ek sal graag al die vraestelle van al die vakke wil aftrek, asb. Baie dankie.
Denilee Arendorf2023-08-29Ek het self die boek gelees en dit het my ook 'n paar lesse geleer. Dit wat in die boek is, is die waarheid. Dit gebeur in die eeu waarin ons lewe.
Snotjan2023-08-29Die Zondo-kommissie is die kleinkind van die Waarheids-en-Versoenningskommissie. 'n Tandelose, simboliese kommissie, bedoel om te paai en te sus en verantwoordbaarheid te ontduik. So is elke ander nig-en-neef-kommissie ook. Politici se beste tool om niks
Naomi Meyer2023-08-29Goeiedag, ons het 'n paar navrae oor Eldridge Jason ontvang en sal kyk wat ons kan publiseer om so gou moontlik te help. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Naomi Meyer2023-08-29Hallo! Hier is 'n indeks van vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die vraestelle gratis in PDF-formaat af
Snotjan vannemerwe2023-08-29"Girls will be boys and boys will be girls
It's a mixed up, muddled up, shook up world
Except for Lola
Lo-Lo-Lo-Lo-Lola"
Die film lyk regtig nogal prettig. Raak nou lus om dit te kyk.
Tradisionele genderrolle is seker 'n thing nog. Maar dit is, einde te
Snotjan vannemerwe2023-08-29'n Mens het waardering vir Marizka. Haar energie en passie wat sy uitstraal in haar werk as joernalis, is soos 'n vars briesie wat rondtrek deur die lug. Haar boek kompeteer egter met berge en berge boeke waaroor 'n mens se mond behoorlik water. Ons is we
Ena Swart2023-08-29Dit is wonderlik om te sien dat mense platforms skep om, toekomsgerig, die onderwys te dien. As daar al ooit 'n tyd was om hande te vat, dan is dit nou. Sommer trots op jou, George Jonker!
Hercules Boshoff2023-08-28Dit is nodig dat 'n digter weer hierdie tekste verken, in 'n tyd waarin digkuns en skoonheid nie meer die primêre fokus van vertalings is nie.
Hilda2023-08-28Ek maak my kleinseun groot van geboorte af. Hy het gister 17 geword. Mooiste seun met soveel potensiaal. Hy het báie vriendinne en hul kuier heeldag oor en weer, maar met 'n skok moes ek uitvind hy is gay. Ek het nie 'n idee hoe om dit te hanteer of hoe
Snotjan2023-08-28Ek verstaan nie lekker hoekom mense hulleself slegs mag uitlaat oor sake wat hulle self deurleef het nie, Ockie. As dinge so werk, dan beter niemand my nooit weer van Liewe Jesus of Mohammed of die Boeddha vertel nie.
Dan sien ek ook nie dat dit hier gaa
wanda miles2023-08-28Ek het al na 'n paar reaksies op die fliek gekyk en van die dinge wat mense raaksien het my geskok, bv dat die een Ken die ander uitdaag om saam met hom bed toe te gaan. Hoe meer ek egter na die reaksies kyk, hoe meer besef ek dit word alles deur volwasse
George Jonker2023-08-28Baie dankie aan al die lede wat hierdie gesprek moontlik gemaak het. Dit was 'n reusevoorreg om met mense te kon gesels wie weet dat daar 'n hele paar kopskuiwe nodig is in die onderwyswêreld.
Hendrik Fick2023-08-28Om op instrukteursvlak te kom en skerpskutter te wees was 'n loopbaankeuse gewees in die SAW en nie deel van diensplig nie. Hy was nie gedwing om dit te doen nie, so dis nie "diensplig" wat sy lewe verwoes het nie.
Franzinico2023-08-26That is the care that you need. To be able to take off, while someone else take over. To fill yourself up, so whoever you care for, can take from you, in ways needed. That's the care you need.
Mezuidah Ahmed2023-08-26Salaam, Zubayr. I don't know you. I lived in Bo-Kaap for a short while. Don't know the place or people, but thoroughly enjoyed your frankness, your realness your obvious compassion for others. Most of us have those losing our way, but, insha Allah Almight
Mitta Steyl2023-08-26Asseblief help: my dogter is in graag 8 en moet 'n biografie oor Eldridge Jason skryf en sy sukkel baie om inligting te kry: geboorteplek, datum, skoolopleiding, verdere studies en loopbaan. Help asseblief, dankie!
Eleanor2023-08-26Wie versorg die versorger, word gevra. Ek is die versorger, maar het nie behoefte aan versorging nie. Wat ek graag sou wou hê is vryheid van kom en gaan en verlossing van skuldgevoelens as ek rebelleer teen pligsgevoelens. Ek raak opstandig in die wete d
Ockie van Schalkwyk2023-08-26Duidelik geskryf deur iemand wat nooit 'daar' was nie! Alles op hoorsê. Ek weet nie van 'n enkele mede-makker in die grensoorlog wat spyt was hy het gegaan en gedien nie, dis nou die wat die integriteit gehad het om sy land te dien!
Elise Bishop2023-08-25Geluk Theo! Trots op jou om op kortlys te wees en nog soveel te meer omdat die resensie gehandel het oor my outobiografie. Ek het dit net paar dae gelede op my FB blad gepost omdat dit so baie vir my beteken het en Twee Lewens so besielend benader het. No