Kommentaar

"Maar wat ek nou vir jou sê kan ek nie in die openbaar sê nie": Notas oor die groeiende metafisiese oorlog van ons tyd

Gerrit Boonstra 2023-09-27 Ek moet my onkunde bieg. En vra vir verheldering: verduidelik asb in gewone taal, in verstaanbare metafore, in duidelike voorbeelde wat beteken "woke"?

Diensplig deur Anelia Heese: ’n skrywersonderhoud

Francois Verster 2023-09-27 "Die trauma van diegene wat gemartel het (die troepe), die trauma van diegene wat gemartel is (die mense teen wie die oorlog gevoer is) ..." Ekskuus? Dis darem 'n uiters omstrede en eensydige stelling! Wat van wat die ander betrokkendes gedoen het - aan d

Raka deur NP Van Wyk Louw: ’n leeskringbespreking

Izak de Vries 2023-09-27 Die boek sal steeds te koop wees. Kontak dalk vir Protea Boekhandelaars.

Persverklaring: kykNET-Rapport-boekpryse 2023

Maria Spies 2023-09-27 Ek kan nie wag om die fliek van "Op pad na Moormansgat" te sien nie. Ek het gedink die boek is fantasties. Weet iemand dalk wanneer die fliek kom?

"Maar wat ek nou vir jou sê kan ek nie in die openbaar sê nie": Notas oor die groeiende metafisiese oorlog van ons tyd

Henning Janse van Vuuren 2023-09-27 Jislaaikit, dis wanneer epistomologie en metafisika ná enkele glasies konjak in die greep van die Götterdämmerung-koeterwals op die trappe van 'n Rennaisance-kasteel té verstrengel raak, veral dan eindig die prediker sy betoog met die Here van die le

Afrikaans EAT: wenke vir onderwysers en toetse vir graad 10-leerders

Ditshitiso Mashigo 2023-09-27 Dankie baie vir die puik diens. Innig waardeer.

LitNet en die Langenhoven Gedenkfonds se wetenskapfiksiekompetisie

Keith Williams 2023-09-26 Sal probeer om die verbeelding vrye teuels te gee. Lank lewe afrikaans.

Piaf & Brel: Luisterryk! deur Naòmi Morgan en Bernard Odendaal: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Ben Venter 2023-09-26 Daar is baie info wat mens kan google maar INSIG moet jy verwerf. Pas op dat die groot visse saam wie jy probeer swem jou nie insluk nie. Watter kwalifikasie het jy in vertaalkunde, mnr Moll? So ver ek weet geen.

’n Kanniedood-koerantman: ’n onderhoud met Hennie van Deventer

Hendrik Nolte 2023-09-26 "Gaan speel voluit in die veld wat jy kies" was ook Jan Bonsma se raad op 'n vraag met watter beesras moet ek boer? Sy antwoord: "Met die beeste waarvan jy die meeste hou."

Graad 10: Fisiese Wetenskappe-vraestel en -memo (Fisika), vierde kwartaal

Naomi Meyer 2023-09-26 Baie dankie vir jou navraag! Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik t

Graad 1: Wiskundevraestel en memo, derde kwartaal

Naomi Meyer 2023-09-26 Goeiedag en dankie vir die navraag. LitNet bied gratis oefenvraestelle wat met voorbereiding vir toetse kan help. Klik hier om te sien wat beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad

Graad 9: Afrikaans Huistaal-vraestelle en memo’s, derde kwartaal

Marietjie Slippers 2023-09-25 Baie dankie vir die wàardevolle ondersteuning.

Annemarié van Niekerk se reis na SA se moorddadige hart

Johann Hanekom 2023-09-25 Ek het die boek onlangs gelees en uiteraard is dit goed geskryf en die moeite werd om te lees. Ek deel egter glad nie die skrywer se invalshoek nie en was erg gefrustreerd met die storielyn, as gevolg hiervan. Die statistieke aan die einde van die boek i

Die seemeeu kom sit: E Kotze voltrek die skrywersirkel met Hulle noem haar Carminda

Kobie van Dyk 2023-09-24 Kommentaar uitstekend. Wonderlike boek vir my as Weskusser. Wil graag weet watter plek is Eiland en Wesklip?

Persverklaring: kykNET-Rapport-boekpryse 2023

Elise 2023-09-24 Baie dankie weereens Theo vir die uitsonderlike resensie! En nogmaals baie geluk met jou toekenning!

Piaf & Brel: Luisterryk! deur Naòmi Morgan en Bernard Odendaal: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

E Beer 2023-09-23 Meneer Moll, woorde wat jy nie verstaan nie, is nie argaïsmes nie. Dit is 'n gebrek in jou woordeskat. Ek het geen enkele argaïsme in die teks raakgelees nie. Foutsoekerige resensie.

"Maar wat ek nou vir jou sê kan ek nie in die openbaar sê nie": Notas oor die groeiende metafisiese oorlog van ons tyd

Waldemar Gouws 2023-09-23 Baie dankie vir hierdie fakkel. Soos u sê, die skrapfascisme vul 'n historiese leemte.

"Maar wat ek nou vir jou sê kan ek nie in die openbaar sê nie": Notas oor die groeiende metafisiese oorlog van ons tyd

Gustav Franzsen 2023-09-23 Die oomblik as jy die term "woke" gebruik, verloor jy my. Dis nie 'n ding nie. Relax tog, asb. 🙄

Die stereotipering van mans

Hans Richardt 2023-09-23 Ek lag oor die "kassies". My gewese oorlede vrou was elf jaar jonger as ek. My huidige vriendin se ma is paar maande ouer as ek. My huidige vriendin is ouma van twee. Ek is nie ryk nie, grys en raak bles. Ek dink dit gaan oor persoonlikhede en nie net o

Graad 1: Wiskundevraestel en memo, derde kwartaal

San van Emmenis 2023-09-23 Bekommerd oor intelligente seuntjie in graad 2 wat nie kan lees nie; bril gekry, steeds ver onder standaard. Iets wat ek kan doen, drasties, voor 2024? Kan ek ook asseblief van die gratis boekies kry? Baie dankie.

Raka deur NP Van Wyk Louw: ’n leeskringbespreking

Willem Pretorius 2023-09-22 Hi! Ek's naarstiglik op soek na die "Raka" gedig en kry dit nie op die Internet in PDF format nie. Ek is 'n beeldhouer en het dit dringend nodig vir inspirasie vir 'n reeks werke wat ek huidiglik beoog.

Wen kaartjies na die Stellenbosch Craft Drinks Festival!

furnell de villiers 2023-09-22 Ek hou van feeste, dis in my gees.

"Maar wat ek nou vir jou sê kan ek nie in die openbaar sê nie": Notas oor die groeiende metafisiese oorlog van ons tyd

Anne-Marie Mischke 2023-09-22 Hierdie artikel van Johann Roussouw sal ek vir altyd bêre. Hy wys as't ware vir ons, wat met grensloosheid en harde grense sukkel, 'n Derde Weg.

Kammawaarwêreld deur Estelle Kruger: ’n lesersindruk

Amanda Le Roux 2023-09-22 Ek sien uit hierna, Estelle!

"Maar wat ek nou vir jou sê kan ek nie in die openbaar sê nie": Notas oor die groeiende metafisiese oorlog van ons tyd

FANIE DE VILLIERS 2023-09-22 Baie goed geskryf, Johann. Ek kon wel nie alles lees nie, te besig by die werk, maar sal later. Terloops, viva vir ’n sekere mate van vryheid van spraak wat darem nog in die Weste geld. Ek lees vanoggend op CNN en skud my kop: Indonesia jails woman w

Liewe (9.0)

Jacobus Swart 2023-09-22 Bibi Slippers, die mees sjarmante jong digter in Afrikaans.

Better than ever: Open Book Festival 2023

gail gilbride bohle 2023-09-21 Thank you for a superb article! Karina Szczurek has captured all the highlights of this fabulous festival and recreated the ambience exactly as it was. I am already excited about the 2024 OBF.

"Maar wat ek nou vir jou sê kan ek nie in die openbaar sê nie": Notas oor die groeiende metafisiese oorlog van ons tyd

Ben Broeksma 2023-09-21 Briljante bydrae. Gelukkig is Afrikaanse selfstandige naamwoorde gender-neutraal. Of gaan die anti-wokers mense wat dit beweer, kanselleer?

Resensie van Ben du Toit se God Is daar ’n ander antwoord?

Angus 2023-09-21 Beste FC, Man, waarom volg jy nie my raad nie? Gaan volg ‘n kursus in letterkunde, en lees eers Ben du Toit se boek God is daar ‘n ander antwoord. Dan kan jy verder met my gesels. Sonder ten minste die kennis praat ons by mekaar verby. Om die Bybel r

Dooie See: dodemars of omkeerstrategie?

Leon Loxton 2023-09-20 Uitstekende artikel, Handré! Baie geluk. 👍

Om ’n ma te verloor

Marlene Hynd 2023-09-20 The most beautiful words, such simple truths. So deeply felt. So much unconditional ❤️.

Huppelkind deur WO Kühne: ’n resensie

Anna-Marie (Basson) Buitendag 2023-09-19 Goeienaand. Huppelkind is in 'n spesiale plekkie, regs bo, in my hart gebêre! Ook daar in my langtermyngeheue. As ons by my ouma-hulle in Hartswater gekuier het, het my pa vir ons die Huppelkind-plate uitgeneem. Dankie, dankie, dankie oom Kühne. Waar, w
Top