Tristan2023-10-07A beautiful article; so wonderful to have all these quotes too, listening even to the audience members! (Szczure you didn't omit any letters from Karina's name? ;)
Erwin Schwella2023-10-06Jannie Gagiano op sy meesterlike polemiese beste. Soos toe hy in die Schumann Fakulteitsraad, nadat Sampie Terreblanche weer eens en by herhaling beswaar gemaak het dat die MBA graad Meesters in ekonomiese- en bestuurswetenskappe maak van voorgraadse jokk
Charl Adams2023-10-06Bettina, jou geleefde evaring spreek iets veel dieper aan. Ons hier aan die suidpunt van Afrika het spesifiek 'n wrede en ongenaakbare verlede wat oor eeue 'n tipe vooroordeel in die psige van bewoners geskep het en dit steeds voed.
Met die koms van demo
Hans Richardt2023-10-06Wel, Koos, dis verbasend dat LitNet die federalistiese ideaal van wit Afrikaners, en in die Wes-Kaap, die bruinmense ingesluit, publiseer. Ek glo nog steeds dat die idee van 'n konstellasie van federale state reeds funksioneer in die Russiese Federasie en
Abieda Soeker2023-10-06Ai Zubayr, your essay is going to evoke fond memories of many childhoods. Family and friends alike will nostalgically reminiscence about their "warme worsies" experiences, like you did with me. I know it will be the topic for discussion for a while with m
Barend van der Merwe2023-10-06Die begrippe "Afrikaner" en "Afrikaanse wêreld" word hier effektief as sinonieme ingespan. Wanneer mens praat van die begrip Afrikaner, dan verwys dit volgens my wete na 'n bepaalde etnisiteit of veral dan kultuurgroep. Daar bestaan relatiewe algemene ko
Shameem2023-10-05Shukraan for giving me a taste of my childhood memories. I distinctly remember my grandfather calling them ôlapworsies.
Well done on this piece Zubayr.
Ek lus nou vir Abassies worsies, haha!
Deirdré Coetzee2023-10-05@mylitnet @karen_ouma @stefaanscoetzee what a beautiful article - what a lovely day - what amazing memories - and I have to boast🥰 thank you @mylitnet for using my photos - proud moment😍 link above👆
Theo Nel2023-10-05Ek meen hierdie anonieme resensent, Crito, slaan die bal mis met die laaste paragraaf van Willie Burger se resensie van Stasies. By versigtige nalees is die felle kritiek wat daarin gelees word, nie so duidelik nie.
Nêrens sien ek dat die resensent self
Barend van der Merwe2023-10-05Veels geluk met die artikel. Dit is 'n leersame stuk. Veral die agtergrond van die lied, en Stemmet as die skrywer, is interessante feite waarvan ek onbewus was. Dit is ook vir my iets 'anders' as die gewone tipiese akademiese artikels. Dalk bietjie meer
Blatante Vertrapte2023-10-05Jammer om te sê, maar die skoen pas die ander voet ook (en nou is ek seker ook 'n white supremist aldus Bettina). In haar rubrieke op LitNet het Bettina al meermale neerhalende uitaltings gemaak tenoor witmense. Maar dit word toegelaat en gaan ongesiens
Breyten Breytenbach2023-10-04Goed om te hoor die hefs floreer in Sjymbos en die hefnots kuier maar sjaam al is dit ook net vir die kans om darem ook op 'n ander ou te mag pis. My gat se deksel was nog altyd hoe pragmaties die buk-Afferkaners kan wees, die fyn kuns van retoriese veron
Mogamat Alexander2023-10-04Salaam Moeniel, en slamat vir jou boek en storie. Baie trama Kasie omdat jy die gedeelte van die Cape Malay Culture so ver versprei het. Dinge gebeur, Algamdu Lillaah.
Daan C2023-10-04Miskien wil miljoenêrs in Stellenbosch bly omdat dit 'n mooi dorp is, goeie restaurante het, groot genoeg is -- maar nie te groot nie -- en ook naby genoeg is aan Kaapstad en die lughawe? En as jy kinders het is daar goeie skole. Alles baie prakties.
Erika2023-10-04Die stories is intense en lekker om te kyk. Kannie ophou, maar ons afrikaanse oorklanking en die herhaling van dieselfde sinne in een dialoog is irriterend. Dit kan soveel beter. Die skrywer kan beter doen dink ek. 'n Voorbeeld van onlangse episode 46-5
Theodore2023-10-03Wat 'n fantastiese skrywe! Stellenbosch bly maar 'n vreemde dorp met vele binnekring(e), eksklusief en ongenaakbaar teenoor die "randfigure". Ek wou voorspel dat dit een van die dorpe is met die grootste donga tussen die welstandsvlakke van die sg. "haves
Ansie2023-10-03Ek soek raad, asb. My ma wil haar huis aan my bemaak in haar testament, maar haar sussie gaan lewensreg hê op die huis. My bekommernis is dat hulle nie verantwoordelikheid vir die instandhouding van die huis gaan neem nie. Is dit dan nie beter om ’n do
Irma Fourie2023-10-03ek soek dringend 'n Graad 11 Landboubestuurspraktyke vie leerders EN 'n die LBP onderwysershandleiding.
EK soek al 6 maande of meer by elke aanlyn winkel wat ek raakloop asook AL die normale uitgewers soos bv. Maskew Miller. HELP asseblief!
Snotjan2023-10-03Hmmmm, dis 'n nismark. Maar goed, goed, sal die tjoens bietjie luister as ek ooit weer braai. Kan miskien 'n skaflike afwisseling op die leeuloop wees.
Ek bewonder die effort wat hier ingesit is. Deur die vertalers sowel as die kritikus. Die kritiek ly
Sybrandus Adema2023-10-03Ek weet nie wie daai wit mense was nie, maar dat hulle weens hul stompsinnige rassisme die kans verbrou het om 'n tafel te deel met mense so interessant soos Bettina en haar vriend, wys net hoe agterlik hulle is. Ek verstaan dit maak seer, maar dankie dat
Moeniel Jacobs2023-10-03Baie baie dankie vir die onderhoud ek waardeer dit baie. as enige iemand intereseerd is om dalk die boek te koop kontak my gerus op Muneelj@gmail.com of op Sales 0833275462
Naomi Meyer2023-10-03Hallo en dankie vir jou navraag. Die reeks is te kry by NB-uitgewers: https://www.nb.co.za/en/view-book/?id=9780798168786. Ek wil voorstel dat jy hulle direk kontak. Hulle kontakbesonderhede is op hulle webwerf beskikbaar. Groete, Naomi Meyer, senior inho
Herman Lategan2023-10-03Bettina, as a white person I am sorry that you had to endure this sort of terrible incident.
And then this: "I already see other authors avoiding my eyes. I am constantly questioned about whether I am sure this was, in fact, what I had experienced, ther
Jacobus Swart2023-10-03Die digter self moet volledig leser word; dit is die afstand waarvan Daniel
Hugo ons hier leer. Hierdie is 'n meestersklas; veral vir die digter besig
met die mikrochirurgie aan eie werk.
Desmond Gird2023-10-02Baie mooi beeldspraak op ritme van 'n ou liedjie. Ek voel ook so, maar mag nie saampraat nie, want ek het nie meer 'n enkele stuiwer oor om in die armbeurs te gooi nie! 😁