SteedsDink in die Karoo met LitNet Akademies: Luan Staphorst

  • 1

In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.

Tydens die Etienne van Heerden Veldsoirée 2023 in Cradock is ’n SteedsDink-ateljee vir video-opnames ingerig en is die praatjies van sowel ervare as opkomende akademici, soos Luan Staphorst, vir die tweede reeks opgeneem.

Benewens hul deelname aan hierdie videoreeks het hierdie akademici elkeen ook afsonderlik by die fees self opgetree, in sommige gevalle meer as een keer.

In hierdie video gesels Luan oor onder andere die kanon, klapklanke en kreolisering.

Kyk ook:

SteedsDink in die Karoo met LitNet Akademies: Theo Venter

  • 1

Kommentaar

  • Etienne Viviers

    Baie dankie Luan en LitNet (Akademies) vir hierdie boeiende plasing. Hou asseblief aan met al die interessante SteedsDink-video's.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top