Hanlie2023-09-17Dis 'n baie insiggewende blik op 'n groot digter se lewe. Dit wys hoedat oorlog en politiek op 'n mens se lewe kan inbreuk maak, dit kan traumatiseer en kan verander, verwoes.
Ina Van Vuuren2023-09-17'n Bitter groot voorreg! Dankie vir die plasing van my gedig, dit lê my baie na aan die hart! 'n Diepe verlange na my geboorteland sal my ewig bybly...
Baie dankie LitNet.
xxx
Hans Richardt2023-09-15Ek sit en dink aan 'n Sondag-preek. God en Jesus het nie persoonlik oorlewerings in bybel geskryf nie. Tewens, die bybel as boek is 'n taamlike onlangse gebeurtenis en mense het dié tekste geskryf. Paulus het kerkbriewe binne konteks aan gemeentes van da
Snotjan2023-09-15Naas, Naas, Naas...daar sal altyd mense wees wat na mekaar toe gravitate (ek leer nou Kaaps, na afloop my verlore jeug in die Vrystaat). En andere weer, sal mekaar nooit vind nie. Die veel meer gewigtiger bekommernis hier is: wat van interseks mense? Moet
Naas2023-09-15Dan is daar al hoe meer mans wat hulle eie pad vat (MEN GOING THEIR OWN WAY - MGTOW) en nie deur hulle verhouding met vroue gebrandmerk wil wees nie. Die bogenoemde kategorieë maak mans net nuttig as hulle iets vir vroue kan doen of beteken. Dankie, maar
Harland Wood2023-09-13Maybe try to locate and contact members of the Stobart family who were among the last 'white' business people in Bizana following the Transkeian 'independence' in the early 1970's when most white-owned businesses were bought out by the SA Nat Government a
Erna2023-09-13Weer eens 'n uitmuntende skrywe deur Eben oor die lewe van Celan, 'n hoogs talentvolle en gefrustreerde man wat so tragies moes sterf. Baie dankie vir die insiggewende deel daarvan.
Oubôbjaan2023-09-12Ek twyfel sterk. Daar’s nie genoeg moord-en-dood(se)lag in nie. Dit pas by geen verwagting en voldoen aan geen begeerte nie. Dis te toiingrig. Fragmentaries. Volksvreemd. Ons het rigting nodig in die donkerwording! Laat ons bly wees, en dit sien as 'n u
Naomi Meyer2023-09-12Hallo, dankie vir jou navraag. LitNet is 'n webwerf met skolehulp in die gedaante van ekstra oefenvraestelle wat hier verskyn. Om vas te stel oor watter werk jy eksamen of toets skryf, sal jy by jou skool en onderwyser moet uitvind en met hulle gesels. Hi
Naomi Meyer2023-09-12Hallo, dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat we
Erika Kriek2023-09-12More Anzé
Ek het 'n droom gehad vanoggend dat my ouboet 'n kluisenaarshart het. (Sy diagnose deur die dokter.)
Ek dit opgesoek en op jou gedig af gekom.
Dit is ongelooflik mooi.
Groete
Erika
Sandra Pretorius2023-09-11Ek hoop van harte die hele "In die fragmentarium" word uiteindelik - met kunswerke, foto's en al - nog in boekvorm uitgegee. Durf ons hoop?
Angus2023-09-11Beste FC
“Kom ons los maar vir Angus.” Ha! Uiteindelik het die pennie gedrop – baie onchristelik, maar op die regte pad. Veels geluk, man. Jarelank sukkel ek al met Christene wat my wil dwing om aan bonatuurlike heilige spoke, die hemel en engele t
nazly2023-09-11Ek wil graag reageer op die boodskap ek wil graag weet wat of watter werk ons die derde kwartaal gaan skryf, want ek wil graag beter doen in my September-vraestel.
Barend van der Merwe2023-09-11Since Buthelezi's passing, it felt as if we had been bombarded by candy floss from almost every corner of the media. On the Afrikaans radio, we were reminded that Buthelezi was a Christian and a gentleman. The authors of the radio news carefully curated s
Snotjan2023-09-11Mense, ateïsme is 'n lekker ding. Die Skrif leer nie verniet beproef alle dinge en behou die goeie nie. Gode is die oorblyfsels van die jare toe ons voorouers nog gedink het die aarde is plat, 6000 jaar oud, staan op pilare en dat slange en donkies kan p
Gerard Scharn2023-09-11Onlangs is bij Stichting de Kaneelfabriek een vertaling verschenen van de biografie van Petrovna Metelerkamp 'Ingrid Jonker - Beeld van 'n digterslewe, 2003' en een aanvullende samenvatting van 'Ingrid Jonker - 'n Biografie, 2018'.
Succes met de herdenki
Naomi Meyer2023-09-11Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet se oefenvraestelle kan jou help om jou leerwerk vas te lê. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volg
Naomi Meyer2023-09-11Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet se oefenvraestelle kan jou help. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons
Naomi Meyer2023-09-11Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by
Yammers Smith2023-09-11Was lekker om hieroor te bly dink. Daar is 'n paar interessante stukke inligting waarna ons moet kyk. En ek is bly dat daar 'n paar temas en onderwerpe is om na te kyk.
F C2023-09-10Kom ons los maar vir Angus. As hy glo dat die Bybel fiksie is wat in literatuur 'n beskrywing is van denkbeeldige mense, dinge en gebeure en dus ook, lyk my, glo dat Paulus hom skuldig maak daaraan, is dit sy goeie reg om dit te glo.
As hy verder glo dat
Naòmi Morgan2023-09-10Salomi Louw, ek het nooit 'Die Jogger' gesien nie - wens ek het! Marisa Keuris het in haar intreerede gepleit vir 'n argief van video-opnames van opgevoerde dramas. Dit is 'n groot gemis, veral vir navorsers, wat nie kan saampraat oor dit wat hulle nie ge
Susan2023-09-09Vir die gewone leser wat nie só bekend is met Paul Celan se lewe nie, is hierdie skrywes tog interessant en verrykend. Indien daar dan gegewens en ander detail is wat oorbekend is vir die akademikus, bly dit vir ander insiggewend. Hierdie is sekerlik tog
Koos Holtzhausen2023-09-09"I rest my case". Is 'n gedenklesing verhewe bo kritiek? Ek het na my "meningstuk" verwys om my punt te staaf dat die artikel Langenhoven se bedoeling, humor en genialiteit totaal misgekyk het.
Waldemar Gouws2023-09-09Mnr. Viktor, baie, baie dankie dat u die werk van hierdie ikoniese digter aan ons bekendstel. Die Nazi-koeël (rewolwer) in sy ma, mev. Ancel, se kop, en sy eie lewe wat in die Seine tot 'n halt gekom het, het u tot verantwoordelikheid aangespoor.