Snotjan2023-08-14Daar is interessante perspektiewe op die saak uitgelig in Radio Sonder Grense se program "kommentaar" gisteraand, deur onder meer Dr. Oscar van Heerden. Die potgooi is aanlyn beskikbaar by https://www.rsg.co.za/rsg/omny/kommentaar-13-augustus-2023/ vir wi
Marianne Venter2023-08-14Gisteraand hierdie meesterstuk in Nazaré, Portugal gekyk, drie ure solied vasgevang in die briljante weergawe van tragedie op tragedie.
Sandra Pretorius2023-08-14Geluk aan al die skrywers. Ek wonder egter: is die prys vir die boek wat die beste potensiaal het om 'n fliek te word regtig nodig? Van hoeveel boeke wat al dié prys gewen het is al flieks van gemaak? Daarteenoor is daar bittermin pryse vir digters. Hoek
Snotjan2023-08-14Die krisis van geslagsgeweld sal nooit opgelos word nie. Dit is omdat Suid-Afrikaners in een verkiesing na die volgende dieselfde onbewkame mense instem wat nie belangstel in die welstand van die land nie, maar net in hulle eie voorspoed. Wetteloosheid is
Deborah Steinmair2023-08-14Crito, u moet ook oppas vir woorde. ‘n Gerekende literator het my laat weet Crito skryf ons by Vrye Weekblad raak agter. Toe ek dit lees, besef ek dis eerder ‘n backhanded compliment: Crito spreek Daily Maverick aan. Sou dit nie beter gewees het om te
Retha van Rensburg2023-08-14Nêrens in God se Woord verander of stop Hy Sy opdrag van TIENDES AAN DIE HUIS VAN GOD nie! Gooi ons net die Ou Testament weg? Nee, stellig nie! SLEGS DIT wat Jesus self verander in die Nuwe Testament is veranderd, DIE RES BLY STAAN vir Sy kinders. Jy is
F C2023-08-14Dit is werklik verstommend dat jy dink dat mense wat deel was van die geskiedenis en dit beleef het en onder haglike omstandighede dit neergeskryf het dit goedgedink het om dit met fiksie te vermeng.
Lees gerus een van jou 23 Bybels en lees dan hoe Paulu
Naomi Meyer2023-08-14Dankie vir jou navraag! My voorstel sou wees om die boek te lees, hierdie resensie waarby jy kommentaar gelewer het en ook die woorde wat die motiewe omskryf. Oordink die woorde en skryf neer wat elkeen vir jou beteken: is die woorde sewe, wit, ibisse en
Jim Brown2023-08-14Dit kom voor dat slawerny nog nie verby is nie; in een of ander manier is daar nog steeds slawe. Jy kan nie sê slawerny is verby, maar jy sit nog met die grond wat jou voorvaders afgevat het van my voorvaders en nou moet ek vir jou werk op my eie grond n
Jessica2023-08-13Kan nie wag om te sien wat Bitterkomix met ons nuwe universele onderdrukker, Woke Big Brother, gaan aanvang nie. Destyds se local Groot Krokodil & Kie kom nie naby hom nie.
Michael Ashington2023-08-12Noleen Mathews, my uncle Ruben Ashington owned that hotel. I think he inherited it from Gerald, his father. I have the family tree if you’re interested. Thelma was his wife’s name. I spent many school holidays there as a small boy. Feel free to messag
Martha2023-08-11Ek is ook 'n versorger vir wie die verantwoordelikheid soms net te veel word. Soos nou - ek is fisies en geestelik moeg tot in my siel toe. Die afgelope ses jaar het ons van een mediese krisis na die volgende beweeg. Dalk, wie weet, is ek die volgende gev
Diana Ferrus2023-08-11Wat 'n digter. Ek stort 'n traan vir al die woorde wat hy binne moes wegsteek en dat hy hulle nooit gerangskik op 'n blaai in 'n boek kon sien nie. Saluut, Wessels!
Coen Basson2023-08-11Hoe graag sou ek nie wou aansoek doen vir die vooruitsig van hierdie slypskool nie. Waar het ek die bekendstelling misgekyk? Wat was die kwalifiseringsnorme vir keuring/toelating? Toe 'n Piet nou van die ete verneem, was die nuus dat die ete volgende we
Angus2023-08-11Beste FC,
Daar bestaan so iets soos historiese fiksie. Die wêreld se letterkunde is besaai daarmee, waaronder die Bybel. Dit hang van die skrywer af hoe hy geskiedenis met fiksie vermeng. Vir my is een van die grootste historiese romans "War and Peace" v
Jan Odendaal2023-08-11Alle jong Elon Musks het nou geleentheid om hul fantasie en drome met ons in Afrikaans te deel!
Neelsie sal vir julle waarookal inwag ... met of sonder ruimteskepe.
Jacobus Swart2023-08-11Giulia Bartrum van die Britse Museum wys daarop dat die man in Edvard Munch se "The Scream" ("Skrik" in Noorweegs) self nie skree nie; hy hoor die skreeu.
Naomi Meyer2023-08-11Goeiedag! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Daar is 'n selfmerktoets vir graad 1 hieronder. Ons probeer egter om soveel moontlik ander inhoud vir al die
Etienne Viviers2023-08-11Dankie vir 'n interessante artikel.
Twee punte van kritiek:
1.) Die huidige volkslied is 'n letterkundige en musikale disgrace. Die musikoloog George King wys daarop dat dit begin in die tonika en eindig in die dominanttoonsoort. Hoe op aarde kan dit da